SA Hunter/Jagter

SKAARS EN SKUGTER JAGTERTJIES

Katte in al hul vorms en kleure is van die gewildste troeteldiere wêreldwyd, maar ook van die beste jagters. Huiskatte wat wild geword het, vang jaarliks vol-gens skatting tussen 1.3 en 4 miljard voëls en tussen 6.3 en 22.3 miljard soogdiere in die Verenigde State van Amerika (VSA). Dit, ten spyte van die algemene verwagting dat huiskatte, wat nie meer afhanklik is van jag vir oorlewing nie, eintlik nie suksesvolle jagters sal wees nie.

Die huiskat het ontwikkel uit wilde katspesies soos onder andere die vaalboskat of die Afrika-wildekat. Bewyse is gevind dat die Egiptenare reeds sowat 9 500 jaar gelede katte as troeteldiere mak gemaak het en daarom sien ’n mens soveel afbeeldings van katte in Egiptiese kunswerke en hiërogliewe.

DIE VAALBOSKAT

Die genetika van dieis só na verwant aan dié van die vaalboskat of en sy eweknieë in Europa en Asië dat al vier as een spesie geklassifiseer is.

Вы читаете отрывок, зарегистрируйтесь, чтобы читать полное издание.

Другое от: SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 мин. чтения
Jmc Vigus 5 – Stylvol En Bekostigbare Werkesel
Die JMC Vigus 5 is beslis die moeite werd om te oorweeg as jy daaraan dink om ’n dubbelkajuitbakkie aan te skaf, maar nie noodwendig jou sak te veel wil skud nie Dié werkesel is ’n midvlakbakkie met ’n viersilinder, turboaangedrewe 2.4 liter-dieselen
SA Hunter/Jagter5 мин. чтения
Musgrave Rsa Vrystaatmodel .270 Win – Soos ’n Feniks Uit Die As
Die ou Grieke het geglo dat as ’n feniks sterf, daar uit die as van die gestorwe voël ’n nuwe een gebore word. Dit het my dadelik aan my Musgrave RSA Vrystaat-model laat dink. Maar wag, kom ek vertel die storie van sy begin af... Alles het in oom Bo
SA Hunter/Jagter6 мин. чтения
Covid-19 En Die Invloed Daarvan Op Sajwv-lede
Ek is ’n lid van SA Jagters omdat ek hou van vuurwapens, skiet, jag, die natuur, en die geleentheid om by my tak, maar ook op streek- en nasionale vlak, sosiaal te verkeer met mense wat my belangstellings en passie deel. Is dit nie die rede hoekom al