Kamp en Karavaan

Die volmaakte rusplek in die berge

Drie Berge Karavaanpark het onlangs hul eie klub, die Drie Berge Dagbesoekersklub, gestig wat op sekere dae van die week toegang bied tot die oord. Potensiële dagbesoekers wat nie lede is nie, word nie toegelaat om in te kom nie – 'n reël wat daarop gemik word om kampeerders teen diefstal te beskerm, en te sorg dat geriewe nie deur skares piekniekgangers oorstroom word nie.

Hierdie oord is slegs naweke en vakansietye oop, hoewel hulle wel besprekings van Donderdag tot Sondagaand aanvaar vir kampeerders wat gelukkig genoeg is om dit 'n vierdagnaweek te maak.

Drie Berge Karavaanpark is geleë op 'n plaas van ongeveer

You’re reading a preview, subscribe to read more.