Kamp en Karavaan

10 kampwenke vir winderige weer

Dis nie die einde van die wêreld as die wind sterk waai wanneer jy kamp nie. Ja, dis wel 'n irritasie, maar as die tentpenne nie uitgeruk word en die tent omwaai nie, kan kampeerders steeds binne pret hê. Sekere faktore sal verseker dat jou tent die aanslae van die wind kan weerstaan totdat dit gaan lê.

Hier is ons 10 topwenke wat sal sorg dat jy die wind ore aansit

1. Heel eerste moet jy uitvind wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.