Kamp en Karavaan

Check Mate! Knight

Alhoewel Crown Caravans al 'n hele paawr jaar karavane vervaardig, is hulle besig om hul grense te verskuif. Hulle is nou gereed om kop aan kop kragte te meet met die huidige spelers wat hul stukke op die bord pak.

Hulle het twee nuwe, konvensionele karavaanmodelle (sonder opwipdak) gemik op die boonste nismark waar eienaars binneruimte, 'n groter permanente dubbelbed en hul eie stort- en toiletgeriewe belangriker ag.

Die jongste handelaar om die mark te betree, Motor King & Marine in Pretoria, het so pas die jongste Checkmate Knight bekendgestel. Dis 'n konvensionele enkelasvierslaapplek-karavaan wat 7 810 mm lank is en 'n BVM van 1950 kg het.

EERSTE INDRUKKE TEL

Die eerste indruk wat 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.