Kamp en Karavaan

KAMPERING VIR grootmense

Tydens 'n onlangse besoek aan die Riebeekvallei, waar ek by die Fish Eagle River Lodge gekamp het, het ek 'n paar dae gehad om te ontdek wat hierdie skilderagtige omgewing met sy wonderlike natuurskoon bied. So ver as wat die oog kan sien, strek wingerde en jy ontmoet soveel vriendelike mense.

Die inwoners vorm 'n diverse gemeenskap en 'n mens ontmoet musikante, kunstenaars, boere en 'n wye verskeidenheid ander interessante mense.

Die eienaars van Fish Eagle Lodge is 'n baie goeie voorbeeld van wat 'n mens in die Riebeekvallei kan verwag. Toe ek Steve vra of ek van hom en sy vrou Kay 'n foto kon neem in hul groot gastehuis wat aan die wonderlike kampplekke op die rivieroewer grens, het hy haar geroep en gesê: “Kay, kom gou hiernatoe en trek jou klere uit... Stuart het 'n foto nodig vir Kamp & Karavaan-tydskrif.”

Ons het baie gelag tydens die vinnige fotosessie ... maar almal was ten volle geklee.

WYN & OLYWE

Fish Eagle River Lodge

You’re reading a preview, subscribe to read more.