SA Hunter/Jagter

MUSGRAVE RSA VRYSTAATMODEL .270 WIN – SOOS ’N FENIKS UIT DIE AS

Die ou Grieke het geglo dat as ’n feniks sterf, daar uit die as van die gestorwe voël ’n nuwe een gebore word. Dit het my dadelik aan my Musgrave RSA Vrystaat-model laat dink. Maar wag, kom ek vertel die storie van sy begin af...

Alles het in oom Boetie Agenbag se garage begin waar ek en my twee groot vriende, Boetie Agenbag en Patrys van Niekerk, ’n gedistilleerde sappie genuttig het. So met ons geselsery kom dit uit dat Patrys ’n geweer in .270 Win het – ’n kaliber waarvoor ek op daardie stadium die perfekte gaatjie in my kluis gehad het.

Patrys het die geweer van sy pa, oom Attie, geërf. Oom Attie, op sy beurt, het die geweer in die 1970’s by Federated Timbers in Springbok gekoop. Op my vraag of Patrys nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafel Patroondoppe – Deel 1
Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie! Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related Books & Audiobooks