Dr Eunice Basson is ’n gebore en getoë Pretorianer en bly steeds in die Jakarandastad. Sy is ’n kunshistorikus van beroep en was voorheen dosent aan die Universiteit van Pretoria e...view moreDr Eunice Basson is ’n gebore en getoë Pretorianer en bly steeds in die Jakarandastad. Sy is ’n kunshistorikus van beroep en was voorheen dosent aan die Universiteit van Pretoria en die Departement Kunsgeskiedenis, Visuele Kunste en Musiekwetenskap van Unisa, en was mede-redakteur van die kunshistoriese vakjoernaal de arte. In 2011 het sy ’n MA-graad in Kreatiewe Skryfkuns met lof voltooi aan die UP. Van haar gedigte is in 1996 in Tydskrif vir Letterkunde gepubliseer. Leiboom is haar debuutbundel.view less