Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Anderkant die spoorlyn
Anderkant die spoorlyn
Anderkant die spoorlyn
Ebook94 pages1 hour

Anderkant die spoorlyn

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Sag hou Gert Brink sy vrou se hand vas. Trane stroom oor die groot man se wange. ‘Lief, asseblief, moenie my alleen los nie! Ek kan nie sonder jou nie,’ snik die groot man die woorde uit. ‘My Man, dis...’ Christa Brink sukkel om te praat. ‘Sjuut, nie nou praat nie, my Skat,’ maak Gert sy vrou stil. ‘Nee,’ begin Christa hortent praat. ‘Ek moet. Jy moet belowe...’

LanguageAfrikaans
Release dateSep 17, 2016
ISBN9781370281060
Anderkant die spoorlyn
Author

Joey Haywood

My naam is Joey Haywood. Ek is op 7 Oktober 1965 in die Ooskaapse dorp, Queenstown, gebore. As jong dogter was ek baie lief vir lees en het altyd daarvan gehou om my eie stories op te maak. Ek het altyd my klasmaats gehelp met hul opstelle en teen die tyd dat ek my eie opstel moes skryf, het my idees opgedroog, wat swak punte veroorsaak het. Ek het my droom om te skryf aan een van my Afrikaanse onnies vertel en sy het gese dat ek gladnie die talent daarvoor het nie. Ek het haar geglo, want onnies is mos nooit verkeerd nie, of hoe? Wel, ek het haar verkeerd bewys! Ek het al 3 boeke geskryf en ook 'n digbundel. Met my grootword jare tot volwassenheid, het ek baie moeilike en seer tye beleef. My grootste seer en vernedering het egter begin toe ek 44 jaar oud geword het. Ek het, agv 'n pitsweer, 'n kolostomiesakkie gekry. Vir my was en is dit steeds, die grootste seer en vernedering in my lewe. Ek vertel MY ondervinding enervaringe met 'n kolostomiesakkie. My boodskap aan almal wat die storie lees, is om nooit moed op te gee nie, al gaan dinge hoe moeilik. Reik jou hand uit na Bo en God sal jou uitlig uit die moeilike situasie waarin jy is. Niks is vir God te mooeilik of onmoontlik nie.

Read more from Joey Haywood

Related to Anderkant die spoorlyn

Related ebooks

Related articles

Reviews for Anderkant die spoorlyn

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Anderkant die spoorlyn - Joey Haywood

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1