Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Armand word afgepers: Volume 1
Armand word afgepers: Volume 1
Armand word afgepers: Volume 1
Ebook27 pages24 minutes

Armand word afgepers: Volume 1

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Armand probeer sy huwelik red. Skielik uit die bloute word hy herinner aan goed wat hy 11 jaar terug gedoen het om vir sy huwelik te kan betaal. Hy word afgepers on 'n seks slaaf te word en is magteloos om nee te sê. wat gaan hy doen? Wat gaan gebeur vorentoe? Gaan hy ooit weer hieruit kom en gelukkig wees? Kan hy sy huwelik nog red na wat nou gebeur? Volg die reeks en kry 'n kykie na Armand se lewe. Vir volwasse lesers alleenlik. Taal en seks.

LanguageAfrikaans
PublisherJohan Botha
Release dateApr 18, 2017
ISBN9781370735037
Armand word afgepers: Volume 1
Author

Petrus Jordaan

Petrus Jordaan skryf Afrikaanse Erotiese verhale vir volwasse smaak. Hy gaan julle nie teleurstel nie en hoop dat julle baie genot sal vind in sy stories.

Related to Armand word afgepers

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Armand word afgepers

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Armand word afgepers - Petrus Jordaan

    ARMAND WORD AFGEPERS.

    Volume 1

    PETRUS JORDAAN

    MMV Volwasse Leesgenot

    Alle regte van hierdie publikasie voorbehou. Die publikasie in sy geheel of enige gedeelte daarvan mag nie gereproduseer word in enige vorm of op enige manier gestoor word, elektronies, meganies, of per fotostaat, opnames of andersins, sonder die uitsluitlike vooraf toestemming van die skrywer of sy uitgewers nie.

    Hierdie leesstof is vir volwasse privaat gebuik en verwys geensins na enige ware karakters of plekke nie.

    Jy moet 18 jaar en ouer wees om dit te lees.

    © Petrus Jordaan 2017 en Ulterior Eye Publishing(PTY)LTD

    Omslag ontwerp deur: Melizandrè Celine

    Armand word afgepers

    Volume 1

    Armand se oë is op skrefies wanneer hy teen die son kyk terwyl hy vir Bella waai. Sy beweeg in trurat by die erf uit en ry sonder om eers om te kyk. Dit is al haar vierde besigheid konferensie in 4 maande wat sy saam met haar baas moet bywoon. Bella is die groeps bestuurder van haar maatskappy vir die laaste 6 maande. Haar bevordering het op ‘n moeilike tyd in hulle huwelik gekom maar Armand het besef dat Bella ook hard werk om iewers te kom in die lewe en dit vir haar gegun met al die liefde in sy hart.

    Armand se emosies speel met hom maar hy besef dat haar reise hom nie regtig pla nie. In werklikheid voel hy half verlig. Wanneer hy alleen is kan hy sy gedagtes laat gaan sonder om oor sy huwelik te stress.

    Hy weet dat Bella nie omkyk nie maar gee in elk geval ‘n finale groet voor hy omdraai om terug huis toe te loop. Die bure se jong skraal seun, Duncan, is besig om gras te sny. Armand sien hoe die seun hom so onderlangs dophou maar nie besef dat hy opgehou het om te sny nie. Duncan staar nou openlik terwyl Armand vinnig die paar trappe opdraf. Hy is fiks en oefen elke dag by die gym in sy motorhuis nadat hy 5 kilometer gaan draf het.

    Vir ‘n man

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1