Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Anderkantveld
Anderkantveld
Anderkantveld
Ebook94 pages24 minutes

Anderkantveld

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Francois Venter het aan die Universiteit van Stellenbosch in bedryfsliekunde en krygskunde gestudeer. Daarna het hy ondermeer opleiding aangebied gedurende die post-1994 transformasieprogram en n nistydskrif, Salut, bestuur. Nadat hy die weermag verlaat het, het hy n aantal jare in die bankwese deurgebring. Tans is hy deel van n klein span konsultante wat spesialiseer in veranderingsbestuur en leertegnologie. In 1998 is van sy verse in Stroom-op/Up the Creek opgeneem. Hy het ook gedigte in Engels gepubliseer onder andere met Noble House in Colours of the Heart, 2004.
LanguageEnglish
PublisherXlibris UK
Release dateNov 24, 2010
ISBN9781456819989
Anderkantveld
Author

Francois Venter

Francois Venter het aan die Universiteit van Stellenbosch in bedryfsliekunde en krygskunde gestudeer. Daarna het hy ondermeer opleiding aangebied gedurende die post-1994 transformasieprogram en ‘n nistydskrif, Salut, bestuur. Nadat hy die weermag verlaat het, het hy ‘n aantal jare in die bankwese deurgebring. Tans is hy deel van ‘n klein span konsultante wat spesialiseer in veranderingsbestuur en leertegnologie. In 1998 is van sy verse in Stroom-op/Up the Creek opgeneem. Hy het ook gedigte in Engels gepubliseer onder andere met Noble House in Colours of the Heart, 2004.

Related to Anderkantveld

Related ebooks

Poetry For You

View More

Related articles

Related categories

Reviews for Anderkantveld

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Anderkantveld - Francois Venter

    Copyright © 2010 by Francois Venter.

    ISBN:          Softcover                                 978-1-4568-1997-2

                       Ebook                                      978-1-4568-1998-9

    All rights reserved. No part of this book may be reproduced or transmitted in any form or by any means, electronic or mechanical, including photocopying, recording, or by any information storage and retrieval system, without permission in writing from the copyright owner.

    This book was printed in the United States of America.

    To order additional copies of this book, contact:

    Xlibris Corporation

    0-800-644-6988

    www.xlibrispublishing.co.uk

    Orders@xlibrispublishing.co.uk

    301306

    Contents

    binneveld

    medulla oblongata

    triptiek

    skakerings van verlies

    uitgebrand (die ander helfte van ‘n klaagsiklus)

    wat is

    staan op en dans

    as jy hard genoeg glo dat jy dors is kan jy jou eie gedagtes drink

    transverse / boma

    reëndans

    ongetiteld

    engel uit die son

    icarus

    inverse gil

    breekpunt

    een dag

    die liefde van bome

    nuwejaarsvoorneme

    droom van drome

    regop-loop

    affirmasies op die internet

    ontmoet die heler-digter

    tema

    middag langs die dam

    omveld

    dodelike aantrekking

    water in jou liedjies

    indruk

    wolf trou met . . .

    woestynroos

    die jag

    ontbyt vir twee

    tot siens toe

    vinnige houtskoolskets van puntsandale, argeloos, teen my stoep se trap

    middagslaap

    rehabilitasie

    venus

    skipbreukeling

    liefde keer terug op gewonde vlerke

    wonder oor jou slaap

    ou liefdesbriewe

    ewige beminde, onsterflike minnaar

    blits-liefdesvers

    veldbrand

    blommetjiespapier

    die jagter

    drie seksie verse

    rekonstruksie

    jy sê

    brief aan ‘n ou vriend

    roda

    oopveld

    sobhet

    handleiding vir dans

    ontwaking

    evolusie

    heliotropie

    vrede

    windklokkies

    verligting

    leer om te lewe

    liewe liefde

    spiraal

    Metaformose II

    anderkant

    towerfontein

    verinnig, verinner

    verwondering, dankbaarheid en inspirasie

    rus

    stil lewe

    somer haiku

    Opgedra aan Fran Kamieth

    Anderkant die idees van goed en kwaad is daar ‘n veld, sien jou daar.

    —Jalaludin Rumi, vry vertaal

    oor die bundel . . .

    anderkantveld is ‘n versameling van die laaste 10 jaar se verse.

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1