Die Wonderbaarlike Krag van Seën
Автор Richard Brunton
()
Об этой электронной книге
Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.
Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wi
Richard Brunton
Richard Brunton was a pioneer of the market research industry in New Zealand. He co-founded Colmar Brunton in 1981 and built the business into the country's best known and most trusted research company - www.colmarbrunton.co.nz He was the driving force behind Colmar Brunton's 'Better Business, Better World' campaign - a personal crusade around creating profit by creating purpose, or making money by making meaning. He believes (with the research to back it) that organisations that are driven by the big ideal of making their customers' lives better create more shareholder value in the long run than those who focus on other aims. His articles, speeches and unique perspectives have been published in many magazines and newspapers. Richard was inducted into the Marketing Hall of Fame in 2005, and became a life member of the Marketing Research Society of New Zealand in 2010. In 2014, he retired as Executive Chairman of Colmar Brunton and has devoted his time to writing, speaking and marketplace ministry. Richards' other recently published booklet The Awesome Power of Blessing is having a significant impact on the lives of people around the world. Richard attends FaithPointe church in Auckland. He is also a member of the ministry team at Charisma Christian Ministries and teaches in their School of Supernatural Ministry. He has been married to Nicole for 10 years, has learnt to speak French, and spends time between New Zealand and New Caledonia. He is a keen boatie and fisherman, and owns an amphibious Sealegs boat. There are now 10,000,000 of Richard Brunton's books in print (The Blessing Effect, The Awesome Power of Blessing and Anointed for Work), and growing at a rate of 200,000 per week. International translations available: La Potenza Meravigliosa Della Benedizione: Puoi cambiare il tuo mondo (Italian) La Formidable Puissance de la Bénédiction: Vous pouvez changer le monde (French) De Ontzagwekkende Kracht van Zegenen (Dutch) O Incrivel Poder da Bênção (Portugese) El Asombroso Poder de la Bendición (Spanish) Die wunderbare Kraft des Segnens (German)Visit www.richardbruntonministries.org
Отзывы о Die Wonderbaarlike Krag van Seën
0 оценок0 отзывов
Предварительный просмотр книги
Die Wonderbaarlike Krag van Seën - Richard Brunton
Die Wonderbaarlike Krag van Seën
Gepubliseer deur Richard Brunton Ministries
Nieu-Seeland
© 2022 Richard Brunton
ISBN 978-0-473-62493-4 (Sagteband)
ISBN 978-0-473-62494-1 (ePUB)
ISBN 978-0-473-62495-8 (Kindle)
ISBN 978-0-473-62496-5 (PDF)
Redigering:
Spesiale dank aan Joanne Wiklund en Andrew Killick wat die inhoud meer leesbaar gemaak het as wat dit andersins sou wees!
Produksie & Setwerk:
Andrew Killick
Castle Publishing Services
www.castlepublishing.co.nz
Omslagontwerp:
Paul Smith
Aanhalings uit die Skrif volgens die 1953- en 1983-vertaling van Die Bybel in Afrikaans. (Die AOV en ANV.)
ALLE REGTE VOORBEHOU
Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skyf- of bandopname of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting, sonder vooraf en skriftelike verlof van die uitgewer nie.
INHOUD
Voorwoord
Inleiding
Deel Een: Waarom Seën?
Die Insig
Die Mag van Ons Woorde
Vanaf Goeie Woorde tot Seën: Ons Roeping
Wat is Christelike Seën?
Ons Geestelike Gesag
Deel Twee: Hoe Doen Ons Dit?
Enkele Belangrike Beginsels
Lewe Sonder Vuil Praatjies
Laat die Heilige Gees Jou Lei
Seëning Onderskei van Voorbidding
Moenie Oordeel Nie
ʼn Voorbeeld
Moeilike Situasies
Seën Wie jou Beswadder of Vloek
Seën Wie Jou Seermaak of Verwerp
Seën Wie Jou Uitlok tot Woede
Seën, Pleks van Onsself Vervloek
Identifiseer en Verbreek Vloeke
Seën jou Mond
Seën Jou Denke en Gedagtes
Seën Jou Liggaam
Seën Jou Huis, Huwelik en Kinders
ʼn Vaderlike Seën
Seën Ander Deur die Profetiese te Openbaar
Seën Jou Werkplek
Seën ʼn Gemeenskap
Seën die Grond
Seën die Here
Finale Woord van ʼn Leser
Finale Woord van die Skrywer
Toepassings
So word jy ʼn Christen
Voorwoord
Lees gerus hierdie boekie met die kragtige boodskap daarin – dit sal jou verander!
Richard Brunton het een môre terwyl ons ontbyt eet, met my gedeel wat God oor die krag van seën aan hom geopenbaar het. Ek is onmiddellik getref deur die groot impak wat dit in die lewe van ander sou kon hê.
Ek het sy boodskap verfilm en by ons kerk se mannekamp vertoon. Die mans daar het gedink dit is so goed dat hulle daarna wou hê die hele kerk moes dit hoor. Mense het dit in elke aspek van hul lewe begin uitleef en ons het as gevolg daarvan verbasende getuienisse aangehoor. Een sakeman het vertel sy besigheid het binne twee weke van niks nie, tot ʼn wins
gegroei. Ander is fisies genees nadat hulle hul liggaam begin seën het.
Al hoe meer geleenthede om hierdie boodskap oor te dra, het begin opduik. Toe ek in Kenia en Uganda moes optree by ʼn Gathering of the Generals (waar pastore van die kerk byeenkom om te leer en hul kennis te verfris), het Richard my op die reis vergesel en ʼn sessie oor seën waargeneem. Die boodskap het deur diepgewortelde leegheid en pyn gedring. Die meeste mense in die gehoor is nog nooit deur hul pa geseën nie en toe Richard in daardie rol daar staan en hulle seën, was talle in trane. Hulle het nie net emosionele en geestelike bevryding beleef nie, maar ook ʼn onmiddellike verandering in hul lewe.
Noudat ek weet hoe om ander te seën, het my lewe so verander dat ek soek vir geleenthede om te seën in woord en daad
deur wat ek sê en doen. Jy sal hierdie boekie geniet, en indien jy dit op jou lewe toepas, sal jy ruim en oorvloedig vir die Koninkryk van God vrug dra.
Geoff Wiklund
Geoff Wiklund Ministries,
Voormalige Voorsitter van Promise Keepers,
Auckland, Nieu-Seeland
God het Richard geseën deur aan hom te openbaar watter krag dit het om iemand anders te seën. Ek glo dit is ʼn Goddelike openbaring vir ons tyd.
Richard leef sy boodskap so geloofwaardig uit dat ander onmiddellik daarby aansluiting vind.
As gevolg