Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

”Vandag Gaan Ek Sterf”: Keuses In Die Lewe
”Vandag Gaan Ek Sterf”: Keuses In Die Lewe
”Vandag Gaan Ek Sterf”: Keuses In Die Lewe
Ebook506 pages2 hours

”Vandag Gaan Ek Sterf”: Keuses In Die Lewe

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Vandag gaan ek sterf: keuses in die lewe is boek 1 in Daar is vier boeke in ”Die Ontwakeningstetralogie”. Dit volg die lewensreis van Rue en haar Spirituele Gids, Bodhi. Alhoewel Rue 'n ”suksesvolle” lewe gelei het, ryk en beroemd was met 'n familie en baie materiële besittings gehad het, het sy eers wakker geword en die ware betekenis van die lewe ontdek ... op die dag wat sy sou sterf.

Ons is almal Spirituele wesens op 'n menslike reis. Rue het die afgelope 85 jaar spandeer wat die wêreld as 'n 'suksesvolle' lewe beskou. Ten spyte daarvan dat sy 'n gesin en 'n oorvloed rykdom en roem het word Rue een oggend wakker en hoor die stem van Bodhi, haar Spirituele gids wat vir haar uitwys hoe leeg haar lewe was. In 'n wêreld waar die 'Ego/Self' ons hardste metgesel en primêre gids is, volg Rue deur haar lewe terwyl sy uiteindelik ontwaak en die ware betekenis van die lewe ontdek ... op die dag wat sy gaan sterf. Vandag Gaan ek Sterf: Keuses in die Lewe is 'n spirituele roman wat die twee verskillende paaie volg wat vir elkeen van ons regdeur die lewe beskikbaar is; die aangeleerde pad van die Ego of die pad van die ewige Gees. Dit is boek 1 in ”Die Ontwakeningstetralogie”, 'n spirituele boek van ontwaking, mede-outeur van Bodhi, 'n Spirituele gids, wat daarop gemik is om die boodskap van onvoorwaardelike liefde en hoop te deel in 'n wêreld wat dikwels verteer word deur vrees, haat en vooroordeel.
LanguageAfrikaans
PublisherTektime
Release dateOct 17, 2022
ISBN9788835444992
”Vandag Gaan Ek Sterf”: Keuses In Die Lewe

Related to ”Vandag Gaan Ek Sterf”

Related ebooks

Related articles

Reviews for ”Vandag Gaan Ek Sterf”

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    ”Vandag Gaan Ek Sterf” - Ken Luball

    Vandag gaan ek sterf

    ––––––––

    Keuses In die Lewe

    'n Spirituele roman deur Ken Luball

    & Bodhi (‘n Spirituele Gids)

    Translator : Maria Burger - Prinsloo

    Copyright Claimant: Ken Luball

    Skrywer se Nota:

    ––––––––

    Wat is die sin van die lewe?

    Die Betekenis van die Lewe,

    ––––––––

    Die rede waarom ons lewe,

    ––––––––

    Is om stil te Luister na die Gees binne-in jou en

    ––––––––

    Die pad waarop dit jou lei te volg.

    Daar is vier boeke in Die Ontwakeningstetralogie:

    Vandag gaan ek sterf: Keuses in die Lewe

    ––––––––

    Die Spirituele gids: Reis deur die Lewe

    ––––––––

    Kalmte: 'n Vallei van Hoop

    ––––––––

    "Die Illusie van Geluk: Om Liefde Bo Vrees te Kies

    Spiritualiteit is die geloof dat daar 'n stukkie van God ('n Gees

    of 'n Siel) in elke lewe is en dat as gevolg hiérvan is elke lewe

    Belangrik, Gelyk en Verbind.

    ––––––––

    My doel met die skryf van hierdie boeke was om ander te

    probeer Ontwaak en diegene wat rééds Ontwaak is te help om beter

    te verstaan wat Verligting is sodat hul Reis deur die Lewe meer

    volledig gerealiseer kan word.

    ––––––––

    Drie van hierdie stories is in die eerste persoon na aanleiding

    van die Geestelike Reis deur die Lewe van 'n kind geskryf

    aangesien hulle die lesse leer wat nodig is om die vraag hierbo in 'n

    verstaanbare, interessante en unieke vertelling wat jou nie net tot

    nadenke prikkel nie, maar ook boeiend is, beantwoord.

    ––––––––

    Bodhi is my Sprituele Gids; hy kan maklik met my

    kommunikeer terwyl ek sy gedagtes neerskryf. Alhoewel my reis na

    Verligting nog nie voltooi is nie, is Bodhi, siende dat hy 'n Geesgids

    is, beslis Verlig. Ons het hierdie boek vir almal wat die

    Ontwakingsproses wil begin of wat Ontwaak het en dit verder op hul

    pad na Verligting wil waag, geskryf.

    ––––––––

    Dit is slegs met Bodhi se liefde en ondersteuning dat ons in staat is

    hierdie boek saam te skryf."

    AlhoewelVandaggaan eksterf:Keuses indieLewe as fiksiebeskou

    word, wil ek graaghêdat jyjoumoet verbeel - aangesien Bodhi, die

    SpritueleGids endieprotagonis inhierdieboek, beidemyen Rues'n

    was - en diestoriewat vertel worddalkniefiksieniemaar dat dit eg is.

    Aangesien hierdiestoriedeurBodhi oorsyervarings as 'n SpritueleGids

    voorheen virRue "vertel"is,dink ekdiemoontlikheid dat alles wat hy

    sê,en diewaarskuwings wat hyprobeeroordraegis en dat hierdiestorie

    waar kanwees.

    ––––––––

    Kommeerteweteoor elk vandievierGeestelikeboekein hierdie

    tetralogieopmywebwerf: http://kenluball.com .

    Table of Contents

    Vandag gaan ek sterf

    'n Spirituele roman deur Ken Luball & Bodhi (‘n Spirituele Gids)

    Translator : Maria Burger - Prinsloo Copyright Claimant: Ken Luball

    Voorwoord

    Hoofstuk 1 Keuses in die Lewe

    Keuses in die Lewe

    Hoofstuk 2 Die Betekenis van

    Om liefde te deel is Die sin van die lewe

    Hoofstuk 3 Voordat Ek Gebore Is

    Die Prisma

    Hoofstuk 4 My Geboorte

    Chapter 5 School

    Die Muur en die Masker

    Hoofstuk 6

    Lig die Sluier

    Hoofstuk 7 My Lewe as Volwassene

    Ek is in Pyn

    Hoofstuk 8 My lewe op 60

    Ons Twee Keuses in die Lewe

    Hoofstuk 9 Vandag Gaan Ek Sterf

    Part 1

    Ek is Alleen

    Deel 2

    Die Spel

    Deel 3

    Die Matriks

    Hoofstuk 10 Hersiening van My Lewe en Spyt

    Is daar 'n Rede waarom ons Lewe?

    Hoofstuk 11 'n Tweede Kans

    Die Les Wat ons Hier is om te Leer

    Hoofstuk 12 Die Hiernamaals

    Die Gees

    Epiloog

    Hoeveel is 'n Lewe Werd?

    Skrywer se Nota

    Resensie te Skryf

    Luister In Stilte

    Wanneer Ons Sterf

    Wat is die Sin van die Lewe?

    Om te Oorleef is Nie Genoeg Nie

    Ons soeke na Betekenis

    Die Hoop van Elke Geslag

    Ons is Almal Gelyk, Belangrik en Aan Mekaar

    Mid-Lewe Krisis

    Ons is Almal Verbind

    Waarheid

    Ons is Almal Mense

    'n Suksesvolle Lewe

    Die Reis

    God

    Lewe in 'n Mededingende Wêreld

    Ons is Nie Alleen Nie

    Die Spirituele Pad

    Ons Reis na Herontdekking

    Deel Onbaatsugtig

    Is Jy Jou Broer se Bewaarder?

    Wat is Beste vir Almal?

    Is jou Lewe Belangriker As 'n Ander s'n?

    Ons Is Een

    Die Fasade

    Die Nalatenskap van Gierigheid

    Ons Gebed

    Stel Jou Voor

    Maak Ons Kinders Met Liefde Groot

    Geluk en Liefde

    Elke Lewe is Ewe Belangrik

    Die Hemelruim

    Die Gees

    Onbeperkte Moontlikhede

    Ons is Almal Verbind

    Refleksies

    'n Allegorie van die Lewe

    Kleure

    Ons Lig

    Ons Lens

    Hartseer

    Die Droom

    Oor Ken

    Voorwoord

    Die Einde van die Lewe

    ––––––––

    Nadat ons ons lewens geleef het en soos ons die dood nader,

    ––––––––

    Is dit algemeen om weer te ondersoek hoe ons lewens verloop het.

    ––––––––

    Het ons 'n suksesvolle lewe gelei?

    ––––––––

    Die einde van die lewe bied 'n unieke geleentheid om dit te doen,

    ––––––––

    Want in hierdie tyd verloor die Ego (Self) sy invloed op ons,

    ––––––––

    En die Gees word ons oorheersende beoordelaar.

    ––––––––

    Op hierdie punt in die lewenssiklus maak dit nie meer saak nie

    ––––––––

    Hoeveel geld ons gemaak het, die grootte van die huis waarin ons

    gewoon het,

    ––––––––

    Die werk wat ons gehad het, of enigiets anders wat verband hou met

    sukses,

    ––––––––

    Soos in die wêreld deur die Ego gedikteer was.

    ––––––––

    Ons is almal uiteindelik nou gelyk en ons beoordeel ons sukses

    ––––––––

    ~ 1 ~

    Deur 'n ander prisma: dié van die Gees.

    ––––––––

    Wanneer ons ons lewens hersien, was wat ons gedink het sukses

    was,

    ––––––––

    Het nou dikwels 'n ander betekenis.

    ––––––––

    Dit is in hierdie tyd, veral gedurende die laaste paar dae van ons

    lewe,

    ––––––––

    Dat ons tot besef kom dat, wat ons gedink het belangrik is,

    ––––––––

    Regtig nie was nie.

    ––––––––

    Al die materiële dinge wat ons opgehoop het, vriende wat ons gehad

    het,

    ––––––––

    Plekke wat ons besoek het, werk wat ons gehad het, die hoeveelheid

    geld wat ons gemaak het,

    ––––––––

    Of enige ander vergelyking waaraan jy kan dink,

    ––––––––

    Wat hoort in die wêreld waarin ons geleef het,

    ––––––––

    Word betekenisloos.

    ––––––––

    Dit is op daardie oomblik, die oomblik waar die Ego minimale

    Beheer oor ons optrede en besluite het,

    ––––––––

    ~ 2 ~

    Dat die ware betekenis van die lewe uiteindelik duidelik word.

    ––––––––

    Dit is dan, ten spyte van hoe sterk die Ego ons lewe voorheen

    beïnvloed het,

    ––––––––

    Die geleentheid om ons lewe

    ––––––––

    Op 'n ander manier te sien as wat hy homself aanbied.

    ––––––––

    Op hierdie tydstip in ons lewe, wanneer ons hoofsaaklik na ons

    lewens

    ––––––––

    Deur die oë van ons Gees kyk,

    ––––––––

    Dat ons kan vind dat ons baie spyt is.

    ––––––––

    Ons begin die selfsugtige plesier in die wêreld verstaan

    ––––––––

    Ons het gesoek wat nie baie belangrik was nie.

    ––––––––

    Soos die dood duidelik word besef ons uiteindelik dat niks daarvan

    saak maak nie.

    ––––––––

    Wanneer ons sterf, tensy ons kultuur soos dié van die antieke

    Egiptenare is,

    ––––––––

    Sal ons liggaam begrawe of veras word en

    ––––––––

    Niks wat ons gedurende ons leeftyd opgehoop het sal ons vergesel

    ––––––––

    ~ 3 ~

    nie.

    ––––––––

    Ons liggaam sal dan in 'n kis of urn geplaas word,

    ––––––––

    Net soos elke ander persoon wat sterf,

    ––––––––

    Ongeag van hul statuur of hul lewenslange prestasies.

    ––––––––

    Op daardie oomblik, net voor ons sterf, verstaan ons uiteindelik

    ––––––––

    Ons is werklik almal gelyk.

    ––––––––

    Niemand was ooit beter as 'n ander nie.

    ––––––––

    Ras, geld, aansien maak nie meer saak nie.

    ––––––––

    Op daardie oomblik word dit duidelik

    ––––––––

    Dat die pad wat die Ego ons laat volg het om sukses en geluk te

    vind

    ––––––––

    Dalk tog nie die regte pad was nie.

    ––––––––

    Die vrees, haat en vooroordeel wat ons eens gevoel het

    ––––––––

    Is nie meer vir ons belangrik nie,

    ––––––––

    Nie omdat ons gaan sterf nie,

    ––––––––

    Maar omdat Dit nooit saak gemaak het nie.

    ––––––––

    ~ 4 ~

    Hoofstuk 1 Keuses in die Lewe

    Soos ek hier op die dood lê en wag is ek, behalwe vir 'n

    stem wat ek nou duidelik kan hoor, alleen. Dit is die

    stem van my Sprituele Gids, en hy het baie om my te

    vertel voor die dag verby is. Alles wat hy vir my vertel

    maak nou vir my heeltemal sin. Ek wonder hoekom dit so lank

    geneem het vir my om hom te hoor. Wat hy sê is so voor die hand

    ~ 5 ~

    liggend, en tog het ek nooit enige van sy raad verstaan of gehoor

    voor vandag nie. Ek is teleurgesteld dat ek nie meer tyd kon hê om

    te lewe of 'n doen-oor in die lewe toegelaat word met die kennis

    wat ek vandag het nie. Want as ek kon, sou ek baie dinge anders

    gedoen het.

    ––––––––

    In plaas daarvan het ek besluit om vandag, net voor ek sterf,

    hierdie boek te skryf; sodat jy hopelik die eenvoudige boodskap wat

    my Sprituele Gids met my gedeel het, sal verstaan. Dit is my hoop

    dat jy nie so lank soos ek hoef te wag om veranderinge in jou lewe

    aan te bring nie, sodat jy in staat sal wees om 'n gelukkiger en meer

    vervullende lewe as ek te lei.

    ––––––––

    Dit is hartverskeurend om te sien hoeveel mense so depressief

    en ongelukkig soos ek is en hoe maklik dit vir hulle is om dit te

    verander. Dit hoef nie 'n hele leeftyd te neem om hierdie

    verandering te maak nie; jy hoef nie soos ek te wag tot die laaste

    dag van jou lewe nie. Trouens, dit kan byna onmiddellik gedoen

    word. Al wat nodig is, is die wil om die verandering te maak en die

    begrip van die wat nodig is om te verander.

    ~ 6 ~

    Hierdie boek word eintlik gedikteer deur my Sprituele Gids

    wat op die laaste dag van my lewe met my gepraat het. Jy sal

    verbaas wees hoe eenvoudig die boodskap is en verstom wees

    wanneer jy dit hoor en uiteindelik verstaan.

    ––––––––

    My naam is Rue, wat 'n tradisionele Engelse naam is en wat

    letterlik Spyt beteken. Ek is nou 85 jaar oud en "Vandag is die dag

    wat ek gaan sterf." Ek het 'n baie suksesvolle lewe gehad; 'n gesin,

    drie kinders, vier huwelike en het baie duur en glansryke goed besit.

    Ek was 'n bekende aktrise, het baie films gemaak, tonne geld,

    honderde mense geken en oral aanhangers gehad wat my aanbid het.

    Ek was ook pragtig: blond, blou oë en 'n wonderlike figuur. Ek het

    geweet ek is sexy en ek kon enigiets wat ek in die lewe wou hê kry

    as gevolg van my voorkoms en geld.

    ––––––––

    Vandag, op die laaste dag van my lewe gebeur iets vreemds. Ek

    hallusineer seker want ek kan 'n stem hoor wat ek nog selde

    vantevore gehoor het; dit kom van binne my. Hierdie stem vertel

    my die storie van my lewe. Die storie begin toe ek 'n baba in my ma

    se baarmoeder was. Ek het gedink alles sal vandag eindig, die dag

    wat ek moet sterf. Ek moes egter ontdek dat die dood nie die einde is

    ––––––––

    ~ 7 ~

    nie.

    ––––––––

    Ek wens die stem wil stil wees, maar dit wil nie. Hierdie stem

    het selfs 'n naam. Sy naam is Bodhi en sonder dat ek geweet het

    was hy my hele lewe lank by my, selfs voor ek nog gebore is. Bodhi

    is my Spirituele Gids. Hy het vir my gesê ek het ook 'n ander gids

    wat my lewe lank ook by

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1