Вы находитесь на странице: 1из 17

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bestuursinstrukteurs (SAIBI) SAIBI is in 1977 gestig om as die beheerliggaam van bestuursinstrukteurs diens te doen.

Dit aanvaar slegs wetlik geregistreerde instrukteurs, wat bereid is om onder hul gedragskode en binne hul Grondwet te handel, as lede. SAIBI stel standaarde binne die industrie vir die beskerming van die publiek en die bevordering van defensiewe bestuurstandaarde. Webtuiste en lidmaatskap: www.saidi.co.za

Justice Project South Africa (JPSA)


JPSA is n burgerlike organisasie sonder winsbejag wat tot stand gebring is om die regte van Suid-Afrikaners te ondersteun met betrekking tot behandeling deur wetstoepassingsowerhede. Dit het baie onlangs ontwikkel tot n volskaalse beskermer van die reg van motoriste en is ewe uitgesproke oor die nakom van die wet en padveiligheidskwessies. Webtuiste en lidmaatskap: www.jp-sa.org

As jy alles wat daar is aangaande die K53-bestuurslisensietoets geleer het en tussen 10 en 20 bestuurslesse by n gesertifiseerde bestuursinstrukteur geneem het, is dit moontlik dat jy op grond van jou gesindheid steeds nie gereed kan wees om n bestuurslisensie te verwerf nie. Om n bestuurslisensie te besit is n voorreg, nie n reg nie. Die K53-toets evalueer jou kennis en bestuursvermo. Dit bevestig nie jou verantwoordelikheidsin of jou geestesgesteldheid nie dt hang van jou af. Is jy werklik gereed om te doen wat dit verg? Net soos n vuurwapen in die hande van n gelisensieerde dog nalatige geweereienaar noodlottig kan wees, so ook kan n motor noodlottig wees. Jy moet ewe oplettend en versigtig wees wanneer jy n motor bestuur as wanneer jy n vuurwapen hanteer, omdat beide die vermo het om jou, en ook ander mense, te beseer of te dood. Wanneer jy die voorreg aanvaar het om n bestuurslisensie te besit, aanvaar jy ook die volgende verantwoordelikhede: Om die verkeersrels na te kom en, vir solank as wat jy bestuur, die K53-defensiewe bestuur-metodiek toe te pas. Om deurentyd gefokus te bly wanneer jy bestuur en te konsentreer op die taak op hande. Om ten alle tye agter die stuur gesonde verstand toe te pas en bedagsaam te wees. Die Suid-Afrikaanse verkeersrels en -regulasies, soos dit in die Nasionale Wet op Padverkeer en -regulasies uiteengesit is, moet gehoorsaam word. Onder die nuwe onverdienstelikheidsisteem (AARTO) kan jou bestuurslisensie opgeskort of selfs heeltemal opgehef word indien jy nie hierdie rels en regulasies nakom nie. Jy kan ook vir groot oortredings met tronkstraf gevonnis word en n permanente kriminele rekord opdoen. Spoedbeperkings moet met rede gehoorsaam word. Moderne voertuie word teen n spoed van slegs 30 km/h vir veiligheid getoets; voertuie kan dus nie impak teen hor snelhede weerstaan nie. Dit is die skielike stilstand of impak tydens n botsing wat sterftes veroorsaak. Die spoed wat jy handhaaf tydens die oomblik van impak het dus n direkte invloed op die gevolg verminking of selfs die dood. Onthou: Jou brein beweeg steeds vorentoe wanneer die voertuig tot n skielike stilstand gedwing word dit kan tot breinskade lei. Die K53-bestuurslisensietoets is op n standaard gebaseer wat oor baie jare heen en in talle lande getoets is, en uiteindelik uitmuntend verklaar is. Dit is nie net n eenvoudige toets van jou vermo om n motorvoertuig of motorfiets te hanteer nie dit moet ten alle tye en vir altyd geoefen word. Jy kan nie meer op vriende of familie staatmaak om jou te leer bestuur nie. Met K53 het slegs n gekwalifiseerde bestuursinstrukteur die kennis en ondervinding wat nodig is om die gedetailleerde defensiewe bestuurprosedures oor te dra wat jy gedurende die toets moet toepas, asook ten alle tye wanneer jy bestuur nadat jy jou bestuurslisensie verwerf het. Om die waarheid te s, daar is tans sprake dat wetgewing van krag gemaak gaan word om Suid-Afrikaanse leerlingbestuurders te verplig om lesse by n gekwalifiseerde bestuursinstrukteur te kry voordat hulle die amptelike toets kan afl. Ons wil jou graag aanspoor om bestuurslesse by n gelisensieerde instrukteur te kry, selfs al voel dit soos net nog n uitgawe wat jy moet aangaan vir die voorreg om n gelisensieerde bestuurder te wees. Om in bestuurslesse te bel is n lewenslange belegging in jou en jou familie se veiligheid en dit is baie beter as om die toets n paar keer oor te doen, teen ekstra koste en ongerief, of om geld daarop te spandeer om jou kar te herstel, of om die kostes vir n begrafnis te dra n n botsing. Wanneer dit gaan om bestuurslesse, wees slim: bespreek lesse by n gekwalifiseerde bestuursinstrukteur, verkieslik n instrukteur wat by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bestuursinstrukteurs (SAIBI) geregistreer is kyk bo. As jy leer hoe om n motorfiets te bestuur, behoort jy bestuurslesse by n gekwalifiseerde motorfietsinstrukteur te neem. Onthou: As jy besluit om in korrupte en onwettige aktiwiteite betrokke te raak en jou bestuurslisensie te koop, flous jy jouself. Moenie dom wees nie ONVERMO KAN TOT DIE DOOD LEI. Jy of iemand anders, dalk n geliefde, kan die slagoffer wees.

Slaag jou leerlinglisensie maklik

CLIVE GIBSON GAVIN HOOLE BATA PASSCHIER

Illustrasies deur Deirdr du Toit, Nicholas Hester en Dave Snook

Erkennings
Ons wil die Departement Vervoer Verkeersveiligheid bedank vir hul samewerking tydens die saamstel van hierdie boek in sy oorspronklike uitgawe. n Spesiale woord van dank gaan aan Fleming Meyer vir sy bereidwilligheid om die oorspronklike manuskrip te lees, en vir die kommentaar wat hy destyds oor die boek se tegniese inhoud gelewer het. Ons wil ook graag die Verkeersdepartement van Port Elizabeth bedank. Hul entoesiastiese reaksie op ons aanvanklike idees en konsepte, en hul voorstelle reg aan die begin, het ons genspireer om met die boek voort te gaan. Hul volgehoue ondersteuning sedert die eerste uitgawe word ook hoog op prys gestel. Laastens wil ons erkenning gee aan die uitstekende reaksie van die publiek, wat mondelings di boek geadverteer en dit die toonaangewende boek op di gebied gemaak het, en sodoende baie van ons burgers gehelp het om die toets vir hul leerlinglisensie maklik te slaag. Clive Gibson, Gavin Hoole, Bata Passchier Port Elizabeth, 1997

Struik Lifestyle (n drukkersmerk van Random House Struik (Edms) Bpk) Maatskappy-reg.nr. 1966/003153/07 Wembley Square, Solanstraat, Kaapstad, 8001 Posbus 1144, Kaapstad 8000, Suid-Afrika www.randomstruik.co.za Oorspronklik uitgegee in 1984 deur Struik Uitgewers Tweede uitgawe 1985 (17 keer herdruk) Derde uitgawe 1995 (4 keer herdruk) Vierde uitgawe 1997 Vyfde uitgawe 1999 (2 keer herdruk) Sesde uitgawe 2000 (3 keer herdruk) Sewende uitgawe 2003 (4 keer herdruk) Agste uitgawe 2007 Herdruk in 2007, 2008, 2009, 2010 Nende uitgawe 2012 Kopiereg op gepubliseerde uitgawe: Random House Struik (Edms) Bpk 1984, 1985, 1995, 1997, 1999, 2000, 2003, 2007 Kopiereg op teks en illustrasies: Engage the Brain Training Systems 1984, 1985, 1995, 1997, 1999, 2000, 2003, 2007 Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer, in n ontsluitingstelsel bewaar of weergegee word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies of meganies, deur fotokopiring, die maak van opnames of andersins sonder die skriftelike toestemming van die kopiereghouers nie. Uitgewer: Linda de Villiers Vertaler en redakteur: Liz Lbbe Ontwerper: Beverley Dodd Reproduksie: Hirt & Carter Cape (Edms) Bpk ISBN 978-1-43230-081-4 ISBN 978-1-43230- 095-1 (ePub) ISBN 978-1-43230- 096-8 (PDF) Uittreksels uit die Padordonansie is weergegee onder kopieregmagting 7975 van 25 Junie 1983 van die Staatsdrukker. Die Nationale Padverkeer- en Padvervoerwetgewing, -regulasies en toetsvereistes word van tyd tot tyd deur die owerhede bygewerk en gewysig. Hierdie boek word voortdurend bygewerk om hierdie veranderinge in te sluit en alles moontlik word gedoen om te verseker dat die inligting in hierdie boek akkuraat en geldig is. Die Uitgewers en Skrywers aanvaar dus geen verantwoordelikheid en/of regsaanspreeklikheid vir enige verkeerde inligting of weglating van inligting wat op enige manier in hierdie boek vervat is nie, hetsy as gevolg van die publikasiedatum van die opgedateerde uitgawes of enige ander rede.

Inhoud
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ?
Inleiding 5 Die toets vir n leerlinglisensie 6 Die voertuig se beheermeganismes 7 Die toets jouself-stelsel 9 Die defensiefbestuur-stelsel (K53) 10 Die rels van die pad 11 Padverkeerstekens en padmerke 26 Regulerende padtekens 27 Waarskuwende padtekens 43 Gids- en inligting-padtekens 58 Verkeerseine 67 Padmerke 70 Toets jouself-antwoorde 79

Inleiding

Hierdie boek is sorgvuldig saamgestel sodat jy alles wat jy moet weet om die toets vir jou leerlinglisensie te slaag, makliker kan leer en onthou. Aan die einde van elke afdeling is n toets sodat jy kan nagaan of jy die inligting daarin ken. Hierdie toetse is soortgelyk aan di wat deur verkeersafdelings gestel word, maar die vrae verskil. Maak baie seker dat jy al die korrekte antwoorde verstaan voor jy met n volgende afdeling begin. Die toetse word aangebied in die vorm van veelvuldige-keusevrae. In party gevalle moet jy uit drie moontlikhede kies, in ander uit vyf. Kies in elke geval die mees korrekte antwoord. Om te verseker dat jy dit geniet om uit die boek te leer en om jou te help om die inligting te onthou, is talle illustrasies ingesluit. Waar daar n 3 in die tekening gebruik word, moet jy doen wat gewys word, maar waar 7 verskyn, moet jy dit nie doen nie. Hierdie metode maak dit maklik om die sillabus te verstaan en die toets maklik te slaag. Onthou, jou uitslae sal afhang van hoe hard jy werk. Werk dus noukeurig deur die boek en beantwoord al die vrae. Leer al die feite in die boek; dit bevat geen onnodige inligting nie. Laaste, maar nie die minste nie, hoop ons dat jy nie slegs die inligting vir jou toets sal onthou nie, maar dat jy hierdie kennis sal behou en voortdurend sal vernuwe om padveiligheid in Suid-Afrika te help bevorder.

2
6

Die toets vir n leerlinglisensie

die lisensie Om n leerlinglisensie te kan kry, moet jy n kennistoets slaag oor verkeersrels, verkeerstekens en die kontroles van die tipe voertuig wat jy van plan is om te bestuur. vereistes: Jy sal nie n leerlinglisensie kan verwerf as: jy voorheen deur n geregshof gediskwalifiseer is en hierdie diskwalifikasie steeds van krag is nie, of jy reeds n lisensie vir dieselfde voertuigklas het nie, of jou lisensie tydelik opgehef is en die opheffing nog nie verval het nie. Wanneer jy aansoek doen om die toets af te l, moet jy twee paspoortfotos saamneem. Dit kan swart-en-wit of kleur wees. As jy die toets slaag, kry jy jou leerlinglisensie. Dit magtig jou om n motorvoertuig op n openbare pad te bestuur, onderhewig aan sekere voorwaardes: Jy moet onder die toesig bestuur van n persoon wat n geldige rybewys besit vir n voertuig in dieselfde klas as wat jy voornemens is om te bestuur. Die persoon moet reg langsaan of reg agter jou sit (slegs indien die persoon nie langs jou kan sit nie). In die geval van n motorfiets sonder n syspan, mag daar geen passasier wees nie en mag jy dus nie deur n instrukteur vergesel word nie. Die minimum ouderdom waarop n leerlinglisensie uitgereik sal word, is: Vir n motorfiets sonder n syspan en n enjin met n silinderkapasiteit van nie meer as 125 cm3 nie: 16 jaar. Vir ligte motorvoertuie met n massa van nie meer as 3 500 kg nie: 17 jaar. Vir alle ander voertuie: 18 jaar. Jou leerlinglisensie is vir 24 maande geldig. Voor jy n afspraak vir die geskrewe toets kan maak, moet jou o getoets word om seker te maak dat jy goed genoeg kan sien om op openbare paaie te bestuur. Die toetssentrum sal vir jou al die nodige besonderhede gee; ook hoeveel dit sal kos. voertuiglisensie Die motorvoertuiglisensie (lisensieskyf) is vir twaalf maande geldig, en moet jaarliks hernu word. die toets Dit is belangrik om alles in die boek deeglik te leer voor jy n afspraak maak om die geskrewe teorietoets af te l. Elke vraag het verskeie moontlike antwoorde. Slegs een antwoord is korrek. Lees eers die vraag en maak seker dat jy dit goed verstaan. Lees dan al die opsies deur en kies die een wat na jou mening die naaste aan korrek is. Kies versigtig, want party antwoorde kan meer reg as ander wees. Maak seker dat jy die toepaslikste antwoord kies. Wanneer jy die teorietoets afl, sal jy n boek met vrae, antwoordvel, kaart met padtekens en n boek met prente van die voertuig se beheermeganismes en verskillende paduitlegte kry. Luister aandagtig na die instruksies oor hoe om dit te gebruik. Neem veiligheidshalwe jou eie potlood en uitver saam.

let Wel: Dit is 'n oortreding om tydens die amptelike toets te kul. Indien skuldig bevind, sal die kandidaat vir minstens 12 maande van die toets gediskwalifiseer word.

vereiste slAAgsYFer Jy moet al drie afdelings van die toets slaag. As jy een afdeling druip, sal jy die hele toets druip. Die vereiste slaagsyfer is soos volg: Padrels: Padtekens: voertuigkontroles: 22 uit of 28 23 uit of 28 6 uit of 8

3
1 2 3 4 5 6 7 8 9 rempedaal 10 versneller 11 toeter

beheermeganismes Van mOTOrVOerTUig

Die voertuig se beheermeganismes

Elke voertuig het n stel kontroles en instrumente. Die uitleg van verskillende modelle se kontroles sal dalk verskil, maar hul funksies bly dieselfde.

1 2 4 3 11 6 5 8 9 10

7
nAAm vAn kontrole
truspiel ruitver syspiel stuurwiel rigtingwyser rathefboom Handrem koppelaarpedaal

gebruik
Om die situasie agter jou waar te neem Om water van die voorruit te verwyder Om gevaar agter en langs jou voertuig uit te kyk Om die voertuig in n spesifieke rigting te stuur/draai Om aan te dui dat jy gaan oorbeweeg of draai Om (met die koppelaarpedaal ingehou) na die toepaslike rat oor te skakel Om te verhoed dat n stilstaande voertuig beweeg Word ingehou om met die rathefboom van rat te verander (kom nie in outomatiese voertuie voor nie) Word ingehou om stadiger te ry of te stop Word ingehou om vinniger te ry, of laat skiet om stadiger te ry Om ander padgebruikers teen gevaar te waarsku

om dit te doen

gebruik Hierdie kontroles

dui aan dat jy gaan draai of van rigting verander _____5 Rigtingwyser bring voertuig tot stilstand __________________________9 Rempedaal versnel (ry vinniger) _________________________________10 Versneller verander van rat ____________________________________8 Koppelaarpedaal ___________________________________________________6 Rathefboom draai skerp (bv. in n ander pad in by n kruising) _____1 Truspiel - om agter jou te kyk 3 Syspiel - om agter jou te kyk 5 Rigtingwyser - om aan te dui wat jy gaan doen 9 Rempedaal - om stadiger te ry 8 Koppelaarpedaal - om na n laer rat oor te skakel 6 Rathefboom - om n laer rat te selekteer 4 Stuurwiel - om te draai 10 Versneller - om spoed te vermeerder nadat jy gedraai het Kyk weer (in volgorde van kontroles se nommers): 1, 3, 4, 5, 6, 8, 9, 10 draai of verander van rigting ________________________4 Stuurwiel verhoed dat n stilstaande voertuig beweeg __________7 Handrem

beHeermegAnismes vAn motorFiets

Elke motorfiets het n stel kontroles en instrumente. Die uitleg van verskillende modelle se kontroles sal dalk verskil, maar hul funksies bly dieselfde.

3 2 6 8 4 5

nAAm vAn kontrole


1 2 3 4 5 6 7 8 rathefboom koppelaarhefboom truspiel Handremhefboom versnellerhefboom rigtingwyser voetrem stuurstang

gebruik
Om (met die koppelaarhefboom ingehou) na die toepaslike rat oor te skakel Word ingehou om met die rathefboom van rat te verander Om die situasie agter jou waar te neem Om getrek om stadiger te ry of te stop Word gedraai om vinniger of stadiger te ry Om aan te dui dat jy gaan oorbeweeg of draai Word saam met die handremhefboom gebruik om stadiger te ry of te stop Om die motorfiets in n spesifieke rigting te stuur/draai

om dit te doen

gebruik Hierdie kontroles

dui aan dat jy gaan draai of van rigting verander __6 Rigtingwyser bring voertuig tot stilstand _______________________4 Handremhefboom en 7 Voetrem versnel (ry vinniger) ______________________________5 Versnellerhefboom verander van rat _________________________________2 Koppelaarpedaal en 1 Rathefboom draai skerp (bv. in n ander pad in by n kruising) __3 Truspiel - om agter jou te kyk 6 Rigtingwyser - om aan te dui wat jy gaan doen 4 Handremhefoom - om stadiger te ry 2 Koppelaarhefboom - om na n laer rat oor te skakel 1 Rathefboom - om na n laer rat oor te skakel 8 Stuurstang - om te draai Kyk weer (in volgorde van kontroles se nommers): 1, 2, 3, 4, 6, 8 draai of verander van rigting _____________________8 Stuurstang verhoed dat n stilstaande voertuig beweeg _______7 Voetrem

lW: Moet nooit die voetrem gebruik wanneer jy die stuurstang draai nie; dit kan gevaarlik wees.

Die toets jouselfstelsel

In die volgende hoofstukke kry jy die geleentheid om jou kennis te toets soos wat jy vorder. In die afdeling oor "Die rels van die pad" moet jy elke bladsy bestudeer (die inligting en die bygaande sketse) tot jy by die toetsbladsy kom. Hersien die voorafgaande bladsye en beantwoord dan die vrae. Elke vraag het drie moontlike antwoorde waaruit jy die regte een moet kies. Lees al die opsies voor jy die korrekte een kies. Dui die korrekte antwoord met n donker potloodstrepie aan bokant die letter wat met die korrekte stelling ooreenstem, soos hieronder aangedui: Voorbeeld
Wat is die algemene snelheidsgrens op paaie in stedelike gebiede?

A 100 km/h B 90 km/h C 60 km/h


A b

Voltooi al die vrae op die toetsblad en gebruik dan die afdeling met die antwoorde op bladsy 79 om te kyk of joune reg is. Leer dan die inligting op die volgende paar bladsye van die boek voor jy die volgende toets aanpak. Hou so aan totdat jy die hele hoofstuk oor Die rels van die pad goed verstaan en jouself getoets het. In die hoofstukke oor Verkeerstekens en Merktekens is die bladsye in drie kolomme verdeel, met die toets in die derde kolom. In hierdie hoofstukke is daar vyf moontlikhede waaruit jy die korrekte antwoord moet kies. Lees die inligting in die eerste kolom en bestudeer die bygaande prentjie in die middelste kolom. Ignoreer die derde kolom terwyl jy leer. Bestudeer die hele bladsy op di manier en bedek dan die eerste twee kolomme terwyl jy die toetskolom aan die regterkant invul. Met ander woorde, leer n bladsy en toets jouself dan daaroor. Vergelyk jou antwoorde met di op bladsy 79. As joune verkeerd is, moet jy weer die inligting en prentjie bestudeer en seker maak dat jy verstaan hoekom jy die verkeerde een gekies het. Merk die bladsy en toets jouself weer later daaroor. buitenshuise oefeninge Vat n blaaskansie nadat jy elke hoofstuk bestudeer het en doen terselfdertyd die volgende oefeninge:

Kyk hoeveel pad- en merktekens in jou omgewing jy korrek kan uitken. Neem hierdie boek saam ingeval jy n antwoord moet naslaan. Wanneer jy n passasier is, let op na en identifiseer die pad- en merktekens wat jy sien. Let op na wat ander motoriste doen; kyk of hulle die padrels en pad- of merktekens verontagsaam.

let Wel: Waar n asterisk (*) by n padteken verskyn, is daar weergawes vir links sowel as regs, en in sommige gevalle vir reguit vorentoe, van die padteken.

5
notAs

Die defensiefbestuurstelsel (K53)


Daar is n stelsel van defensiefbestuur wat daarop gemik is om die risiko van n botsing te verminder. Die oogmerk is om te alle tye n oop ruimte om jou voertuig te h. Dit is n baie belangrike aspek van veilige bestuur en jy sal daaroor getoets word. Basiese elemente van K53-defensiefbestuur

Kyk altyd in die spiels en blinde kolle voordat jy sein.

Jou voertuig se wiele moet altyd reguit vorentoe gedraai wees wanneer jy in die blinde kol kyk. Voordat jy van rigting verander, kyk altyd weer in die blinde kol agter jou, in die rigting waarin jy gaan beweeg.

sOek: idenTifiseer: VOOrspel: beslUiT: dOen:

Kyk in alle rigtings, ver en naby, vir moontlike gevare. Let op die tipe gevaar, indien enige. Evalueer die moontlike gevolge verbonde aan die gevaar. Besluit watter optrede almal se veiligheid sal verseker. Voer die aksie/s waarop jy besluit het kalm en doelgerig uit.

defensiewe bestuursprosedure Die basiese prosedure wanneer jy in jou voertuig beweeg, is soos volg: 1 kyk Voordat jy sein om te wys wat jy gaan doen, moet jy vorentoe, na die kante en in die spiels kyk om seker te maak dat dit rondom jou voertuig veilig is. Draai jou kop om oor jou skouer in die blinde kol te kyk waar die spiels nie die volle situasie wys nie. As dit veilig is, sein jou voorneme met behulp van rigtingwysers of remligte, wat ook al van toepassing is. Kyk weer om seker te maak dat dit steeds agter, voor en na die kante veilig is voor jy jou voertuig beweeg. Gebruik die remme om stadiger te ry, indien nodig. Skakel oor na die korrekte rat, indien nodig. Kyk weer in die blinde kol indien jy na links of regs gaan beweeg. Indien veilig, draai in die rigting soos aangedui. Vermeerder spoed soos nodig.

2 blinde kOl 3 sein 4 spiels 5 remme 6 raT 7 blinde kOl 8 sTUUr 9 Versnel

10 rigTingWysers Maak seker dat die rigtingwyser gekanselleer word nadat jy die beweging uitgevoer het. lW: As jy na jou oorspronklike baan wil terugkeer, of na nog n baan wil beweeg, herhaal die prosedure hierbo. 10

Die rels van die pad

Gehoorsaam altyd die volgende rels van die pad, tensy anders aangedui word deur n verkeersbeampte, die polisie of n padteken.

Bestuurder se Beheer
Die bestuurder moet volle beheer oor die voertuig en n onbelemmerde uitsig op die pad vorentoe h.

As n pad verdeel is, mag jy nie oor die middelman of sperarea ry nie, behalwe by n opening of kruising waar dit nie deur n padteken of verkeersbeampte verbied word nie.

hou links, steek regs verBy

Die rel van die pad is: bestuur aan die linkerkant van die pad. Moenie aankomende verkeer in gevaar stel deur na die regterkant van die pad te beweeg nie. Steek ander voertuie aan die regterkant verby, slegs: as dit veilig is om dit te doen, en nie deur n padverkeersteken of merkteken verbied word nie.

Algemene sPoedBePerkings oP oPenBAre PAAie


(Tensy anders aangedui deur n regulerende padteken)

Beboude gebiede (dorpe of stede)


60 km/h: alle voertuie

Ander paaie
100 km/h: landelike en nationale

paaie
120 km/h: snelwe

Uitsluitsels vir Ander paaie:


80 km/h: Voertuie/kombinasies

swaarder as 9 000 kg

100 km/h: Busse en minibusse wat

Jy mag aan die regterkant ry in n eenrigtingstraat.

passasiers vervoer

let wel: bestuurders van noodvoertuie vir mediese dienste en brandbestryding, asook gemagtigde persone, mag die spoedbeperking oorskry en padtekens verontagsaam tydens die uitvoering van hul dienste

R2010100

80 km/h

11

steek veilig verBy

Maak eers seker dat dit veilig is. Steek die voertuig voor jou aan die regterkant verby. Moenie aankomende verkeer in gevaar stel nie.

Wanneer jy n stilstaande bus verbysteek, kyk uit vir mense wat van die bus af wegbeweeg.

Moenie links van die streep op die rand ry om die voertuig links te kan verbysteek nie.

Verbysteek op deurpaaie

moenie verBysteek


Moenie te na aan die ander voertuig verbysteek nie. Maak seker dat jy veilig verby die ander voertuig is voor jy na die linkerkant van die pad terugkeer.

In die baan heel regs mag jy jou kopligte flits vir die voertuig voor jou om te wys dat jy wil verbysteek, en hy moet dan na die eerste baan na links beweeg.

As jy die kruin van n bult of hoogte nader nie. Op n draai nie. As jou sig op die pad vorentoe belemmer of beperk is nie.

verBysteek AAn die linkerkAnt

Jy mag links verbysteek wanneer dit veilig is om dit te doen: in n eenrigtingstraat wat breed genoeg is vir twee voertuie;

R4 .1

Bogenoemde drie rels geld nie indien: die pad breed genoeg is sodat jy kan verbysteek sonder om aan die regterkant van die pad te ry nie; dit n eenrigtingpad is nie.

indien die voertuig wat jy verbysteek besig is om regs te draai; op n tweerigtingpad met meer as een verkeersbaan wat in dieselfde rigting loop (met of sonder geverfde baanstrepe).

As dit n gevaar vir enige voertuie, mense of eiendom skep nie.

12

Moenie op die rand of skouer ry om links te kan verbysteek nie.

As die voertuig by n voetoorgang stilgehou het nie.

Verbysteek op n deurpad:

kruisings

Wanneer jy in die baan heel regs ry en die bestuurder agter jou wys dat hy wil verbysteek, moet jy versigtig na die eerste baan na links beweeg en nie versnel voor die ander voertuig verby is nie.

Hou stil vir voetgangers op of by n voetoorgang. Moenie verkeersvloei belemmer wanneer jy n kruising binnegaan; n verkeersbaan oorsteek nie.

verkeersBAne


Deur n soliede wit streep oor te steek nie.

Bly in jou baan. Sein betyds voor jy bane wissel.

wAnneer n voertuig jou verBysteek

Hou so ver links as moontlik. Moenie vinniger ry nie. Indien jy in n regterbaan ry en die bestuurder agter jou wys hy wil jou verbysteek, beweeg versigtig oor na die linkerbaan.

links drAAi


Moenie wydsbeen oor die baanstrepe ry nie. Verander slegs van baan wanneer nodig en mits dit veilig is. Voordat jy van baan verander, moet jy vir oulaas na die blinde kol kyk om seker te maak dat dit nog veilig is om van baan te verander.

Hou so ver links as moontlik wanneer jy gereed maak om te draai. Pas jou spoed aan sodat jy veilig by die verkeersvloei inbeweeg.

regs drAAi

Gee toe aan aankomende verkeer wanneer jy wag om te draai. Hou so ver regs as moontlik op jou deel van die pad sodat voertuie veilig aan jou linkerkant kan verbybeweeg. Terwyl jy wag om te draai, hou die voertuig reguit vorentoe met die wiele reguit om te verhoed dat jy van agter voor aankomende verkeer ingestamp kan word. Kruis die middellyn slegs wanneer daar n opening in die aankomende verkeersvloei is.

Tussen sonop en sononder mag jy op die linkerkantste padskouer ry sodat ander voertuie kan verbysteek indien dit veilig is om dit te doen, en mense en voertuie vir 150 meter vorentoe duidelik sigbaar is. Dit is nie toelaatbaar as daar meer as een baan in elke rigting is nie (byvoorbeeld op deurpaaie).

onthou: Wanneer jy gaan draai of van rigting verander, kyk ALTYD heel laaste, voordat jy links of regs begin draai in die blinde kol aan die kant waarheen jy beweeg en met die voorwiele nog reguit vorentoe.

13

Hou links van enige verkeerseiland in die kruising en gehoorsaam enige padtekens.

hAndseine

deurPAAie
Voertuie wat nie toegelaat word nie:


Stop of skielike ver- Links draai mindering van spoed

Voertuie deur diere getrek. Trapfietse. Motorfietse van 50 cm3 of minder. Elektries aangedrewe trap- of motorfietse. Drie- en vierwiel motorfietse. Trekkers, behalwe wanneer gebruik vir deurpad instandhouding. Spesiale voertuie van 230 kg of minder, ontwerp vir gestremdes.

Regs draai

Ry stadiger

Ry verby die middellyn van die kruising voordat jy regs draai, behalwe wanneer jy in n eenrigtingstraat indraai.

Ontoelaatbaar op deurpaaie:
Verbysteek

PAssAsiers oP vrAgmotors

Diere, behalwe binne n voertuig of aangeduide parkeerarea.

Passasiers word op die bak van n vragmotor of bakkie toegelaat mits die sykante die volgende hoogte is: passasiers wat sit: 350 mm bo die sitoppervlak; passasiers wat staan: 900 mm bo die staanoppervlak.

(Die volgende geld nie vir verkeersbeamptes aan diens, persone betrokke by noodgevalle, redding, berging, konstruksie, instandhouding, burgerlike beskerming of noodsaaklike staatsdienswerk, of waar anders aangedui deur n padteken of verkeersbeampte, of weens n rede buite jou beheer nie.)

Stilhou van voertuig, behalwe in afgemerkte stilhou-area. Handseine, behalwe in noodgevalle.

rels vir seine

Alkohol en nArkotikA

Sein altyd om jou voorneme aan te dui deur handseine, elektriese of meganiese rigtingwysers of remligte te gebruik voor jy: stop; skielik spoed verminder; links of regs draai; van baan verwissel; na die linker- of regterkant van die pad beweeg.

Moenie bestuur of in die bestuurder se sitplek sit terwyl die enjin luier indien jy onder die invloed van alkohol, narkotiese middels of medikasie is wat jou aandag en reaksies kan benvloed nie. Alkoholvlakke in gram per 100 ml bloed moet minder wees as: 0.05 vir gewone bestuurders 0.02 vir professionele bestuurders

Sein betyds sodat daar genoeg tyd vir ander padgebruikers is om te kan reageer, indien nodig. Maak seker dat jou seine duidelik sigbaar is. 14

Alkoholvlakke in milligram per 1 000 ml asem moet minder wees as: 0.24 vir gewone bestuurders 0.10 vir gewone bestuurders

Vanuit die voertuig klim, behalwe tydens n noodgeval; binne n aangeduide stilhouof parkeerarea.

Toets jouself
1
Wat is die algemene snelheidsgrens op nasionale paaie? A 60 km/h B 120 km/h C 100 km/h

2
Om veilig verby te steek, moet jy A Links van die voertuig verbysteek as dit veilig is om dit te doen. B Van rat verander voor jy verbysteek. C Seker maak dat jy veilig by die ander voertuig verby is voor jy na die linker kant van die pad terugkeer.

3
Jy mag aan die linkerkant van n voertuig verbysteek indien A Jy n bus of n vragmotor verbysteek. B Die ander bestuurder regs draai. C Jy n voertuig met n linkerhandstuur bestuur.

4
Wanneer jy verbysteek, watter van die volgende mag jy doen? A Die snelheidsgrens oorskry. B n Voertuig verbysteek wat by n voetoorgang stilgehou het. C Links verbysteek in n eenrigtingstraat wat breed genoeg is vir twee voertuie om langs mekaar te ry.

5
Wanneer jy verbysteek, watter van die volgende moet jy doen? A Kyk uit vir mense wat in of uit n stilstaande bus klim. B Die snelheidsgrens oorskry om vinnig verby te steek. C Beleefd wuif vir die bestuurder van die motor wat jy verbysteek.

6
Wanneer n ander voertuig jou verbysteek, watter van die volgende stellings is geldig? A Toet en wuif. B Verminder jou snelheid. C Moenie versnel nie.

7
Wanneer jy op n pad met verkeersbane bestuur, watter van die volgende moet jy nie doen nie? A Van baan verander. B In jou baan hou. C Wydsbeen oor bane bestuur.

8
Wanneer mag jy van baan verander? A Wanneer dit veilig is om dit te doen. B Wanneer jy betyds en duidelik gesein het om ander persone te waarsku. C A en B hierbo.

9
Jy kan links verbysteek indien A Jy in n eenrigtingstraat is wat breed genoeg is vir twee voertuie om langs mekaar te ry. B Jy deur n verkeersbeampte beveel word om dit te doen. C A en B hierbo.

15

geen stilhou-AreAs

By of oorkant n uitgrawing of obstruksie waar jy n obstruksie of gevaar sal skep vir ander verkeer. Binne-in, of nader as 6 m aan n duikweg; n brug; n gedeelte van n straat wat vernou is; n tonnel.

Binne 9 m van n voetoorgang, aan die naderingskant, behalwe om voetgangers te laat oorsteek.

PArkeer
definisie: Stilhou met n voertuig, met of sonder insittendes, vir langer as wat nodig is om goedere of passasiers af te laai.

9m

Trek altyd die handrem vas om te voorkom dat jou motor buite beheer aan die loop gaan.

geen PArkering-AreAs
lw: Nood- en konstruksievoertuie mag op enige plek stilhou terwyl hulle amptelik in gebruik is en die nodige identifikasieligte vertoon.

6m

Op n deurpad behalwe: in n aangeduide parkeer- of stilhouplek; om n padteken of verkeersbeampte te gehoorsaam; weens n rede buite jou beheer.

Dit is verbode om te parkeer:

In enige geen stilhou-area. Waar dit verbied word deur n padteken of verkeersbeampte. In n wandelgang of -pad. Nader as: 1 m van die pad se rand (of op die pad) buite n stedelike gebied; 1,5 m van n brandkraan (aan enige kant), of oorkant een;

LW: Nood- en konstruksievoertuie mag op enige plek stilhou terwyl hulle amptelik in gebruik is en die nodige identifikasieligte vertoon. Waar dit verbied word deur n padteken of -merk. Aan die regterkant van n straat, na aankomende verkeer.

verPligte stilhou
Hou altyd stil:

Wanneer n verkeersbeampte, padteken of verkeerslig s jy moet stop. Wanneer iemand wat diere lei of aanjaag vir jou sein om dit te doen. Wanneer n skolierpatrollie jou opdrag gee om dit te doen. 5 m van kruising in stede.

Langs of oorkant n ander voertuig indien die straat smaller is as 9 m. Binne die gereserveerde gebied van n spooroorweg. Waar ook al die voertuig n obstruksie of gevaar vir verkeer kan wees. 16

Indien jy in n botsing betrokke is.

198/TW305

Вам также может понравиться