Вы находитесь на странице: 1из 29

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bestuursinstrukteurs (SAIBI) SAIBI is in 1977 gestig om as die beheerliggaam van bestuursinstrukteurs diens te doen.

Dit aanvaar slegs wetlik geregistreerde instrukteurs, wat bereid is om onder hul gedragskode en binne hul Grondwet te handel, as lede. SAIBI stel standaarde binne die industrie vir die beskerming van die publiek en die bevordering van defensiewe bestuurstandaarde. Webtuiste en lidmaatskap: www.saidi.co.za

Justice Project South Africa (JPSA) JPSA is n burgerlike organisasie sonder winsbejag wat tot stand gebring is om die regte van Suid-Afrikaners te ondersteun met betrekking tot behandeling deur wetstoepassingsowerhede. Dit het baie onlangs ontwikkel tot n volskaalse beskermer van die reg van motoriste en is ewe uitgesproke oor die nakom van die wet en padveiligheidskwessies. Webtuiste en lidmaatskap: www.jp-sa.org As jy alles wat daar is aangaande die K53-bestuurslisensietoets geleer het en tussen 10 en 20 bestuurslesse by n gesertifiseerde bestuursinstrukteur geneem het, is dit moontlik dat jy op grond van jou gesindheid steeds nie gereed kan wees om n bestuurslisensie

te verwerf nie. Om n bestuurslisensie te besit is n voorreg, nie n reg nie. Die K53-toets evalueer jou kennis en bestuursvermo. Dit bevestig nie jou verantwoordelikheidsin of jou geestesgesteldheid nie dt hang van jou af. Is jy werklik gereed om te doen wat dit verg? Net soos n vuurwapen in die hande van n gelisensieerde dog nalatige geweereienaar noodlottig kan wees, so ook kan n motor noodlottig wees. Jy moet ewe oplettend en versigtig wees wanneer jy n motor bestuur as wanneer jy n vuurwapen hanteer, omdat beide die vermo het om jou, en ook ander mense, te beseer of te dood. Wanneer jy die voorreg aanvaar het om n bestuurslisensie te besit, aanvaar jy ook die volgende verantwoordelikhede: Om die verkeersrels na te kom en, vir solank as wat jy bestuur, die K53-defensiewe bestuur-metodiek toe te pas. Om deurentyd gefokus te bly wanneer jy bestuur en te konsentreer op die taak op hande. Om ten alle tye agter die stuur gesonde verstand toe te pas en bedagsaam te wees. Die Suid-Afrikaanse verkeersrels en -regulasies, soos dit in die Nasionale Wet op Padverkeer en -regulasies uiteengesit is, moet gehoorsaam word. Onder die nuwe onverdienstelikheidsisteem (AARTO) kan jou bestuurslisensie opgeskort of selfs heeltemal opgehef word indien jy nie hierdie rels en regulasies nakom nie. Jy kan ook vir groot oortredings met tronkstraf gevonnis word en n permanente kriminele rekord opdoen. Spoedbeperkings moet met rede gehoorsaam word. Moderne voertuie word teen n spoed van slegs 30 km/h vir veiligheid getoets; voertuie kan dus nie impak teen hor snelhede weerstaan nie. Dit is die skielike stilstand of impak tydens n botsing wat sterftes veroorsaak. Die spoed wat jy handhaaf tydens die oomblik van impak het dus n direkte invloed op die gevolg verminking of selfs die dood. Onthou: Jou brein beweeg steeds vorentoe wanneer die voertuig tot n skielike stilstand gedwing word dit kan tot breinskade lei. Die K53-bestuurslisensietoets is op n standaard gebaseer wat oor baie jare heen en in talle lande getoets is, en uiteindelik uitmuntend verklaar is. Dit is nie net n eenvoudige toets van jou vermo om n motorvoertuig of motorfiets te hanteer nie dit moet ten alle tye en vir altyd geoefen word. Jy kan nie meer op vriende of familie staatmaak om jou te leer bestuur nie. Met K53 het slegs n gekwalifiseerde bestuursinstrukteur die kennis en ondervinding wat nodig is om die gedetailleerde defensiewe bestuurprosedures oor te dra wat jy gedurende die toets moet toepas, asook ten alle tye wanneer jy bestuur nadat jy jou bestuurslisensie verwerf het. Om die waarheid te s, daar is tans sprake dat wetgewing van krag gemaak gaan word om Suid-Afrikaanse leerlingbestuurders te verplig om lesse by n gekwalifiseerde bestuursinstrukteur te kry voordat hulle die amptelike toets kan afl.

Ons wil jou graag aanspoor om bestuurslesse by n gelisensieerde instrukteur te kry, selfs al voel dit soos net nog n uitgawe wat jy moet aangaan vir die voorreg om n gelisensieerde bestuurder te wees. Om in bestuurslesse te bel is n lewenslange belegging in jou en jou familie se veiligheid en dit is baie beter as om die toets n paar keer oor te doen, teen ekstra koste en ongerief, of om geld daarop te spandeer om jou kar te herstel, of om die kostes vir n begrafnis te dra n n botsing. Wanneer dit gaan om bestuurslesse, wees slim: bespreek lesse by n gekwalifiseerde bestuursinstrukteur, verkieslik n instrukteur wat by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bestuursinstrukteurs (SAIBI) geregistreer is kyk bo. As jy leer hoe om n motorfiets te bestuur, behoort jy bestuurslesse by n gekwalifiseerde motorfietsinstrukteur te neem. Onthou: As jy besluit om in korrupte en onwettige aktiwiteite betrokke te raak en jou bestuurslisensie te koop, flous jy jouself. Moenie dom wees nie ONVERMO KAN TOT DIE DOOD LEI. Jy of iemand anders, dalk n geliefde, kan die slagoffer wees.

Die Amptelike

Slaag jou Leerling en

Bestuurders lisensies maklik


GAVIN HOOLE BATA PASSCHIER

CLIVE GIBSON

Illustrated by Darren McLean

ERKENNINGS Ons opregte dank aan die Southern African Advanced Driving Academy, in die besonder aan RW Chandler, vir die sorg waarmee die tegniese aspekte en instruksies in hierdie gids nagegaan is en dat hulle die boek goedkeur en aanbeveel vir gebruik deur alle voornemende kandidate vir die leerlinglisensie- en bestuurderslisensietoetse. Ons bedank ook graag vir Pat Allen, nasionale president van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bestuursinstrukteurs en vir Howard Dembovsky, direkteur van Justice Protect South Africa, vir hul hulp met die mees onlangse hersiening van die inhoud. Clive Gibson, Gavin Hoole, Bata Passchier

Struik Lifestyle (n druknaam van Random House Struik (Edms) Bpk) Maatskappy-reg.nr. 1966/003153/07 1st Verdieping, Wembley Square, Solanweg, Kaapstad 8001 Posbus 1144, Kaapstad 8000, Suid-Afrika www.randomstruik.co.za Oorspronklik uitgegee in 2005 deur Struik Uitgewers Herdruk in 2006 Tweede uitgawe in 2007 Herdruk in 2007, 2009 Derde uitgawe in 2011 Kopiereg op gepubliseerde uitgawe: Random House Struik (Edms) Bpk 2005, 2007, 2011 Kopiereg op teks: Engage the Brain Training Systems 2005, 2007, 2011 Kopiereg op illustrasies: Engage the Brain Training Systems 2005, 2007, 2011 Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer, in n ontsluitingstelsel bewaar of weergegee word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies of meganies, deur fotokopiring, die maak van opnames of andersins sonder die skriftelike toestemming van die kopiereghouers nie. Uitgewer: Linda de Villiers Besturende redakteur: Cecilia Barfield Redakteur: Nelani Pfaff Vertaler: Aletta van der Westhuizen Redigeerer: Jan Moodie Proefleser: Irma van Wyk Ontwerper: Janine Cloete, Beverley Dodd Illustreerder: Darren McLean DTP: Clinton Griffin Reproduksie: Hirt & Carter Cape (Edms) Bpk Gedruk end gebind: Craft Print International Pte Ltd, Singapoer ISBN 978-1-43170-032-5 (Print) ISBN 978-1-43170-037-0 (Epub) ISBN 978-1-43170-039-4 (PDF) Let wel: Die Nasionale Padverkeerswet en -regulasies asook toetsvereistes word van tyd tot tyd deur die owerhede bygewerk en gewysig. Hierdie boek word voortdurend bygewerk om hierdie veranderinge in te sluit en alles moontlik word gedoen om te verseker dat die inligting in hierdie boek akkuraat en geldig is. Die Uitgewers en Skrywers aanvaar dus geen verantwoordelikheid en/of regsaanspreeklikheid vir enige verkeerde inligting of weglating van inligting wat op enige manier in hierdie boek vervat is nie, hetsy as gevolg van die publikasiedatum van die opgedateerde uitgawes of enige ander rede.

Inhoud
LeerLingLisensie
1 2 3 4 5 6
Die toets vir n leerlinglisensie 4

7 8 9

Gids- en inligtingstekens

72

Die voertuig se beheermeganismes

Defensiewe bestuur (K53)

5 7 9

Padmerke

83

Die padverkeersrels

Verkeerseine

88

Padtekens

44

10 Ekstra tekens 11 Oefentoets vir leerlinglisensie 12 Antwoorde

92

Relingstekens

46

99

Waarskuwingstekens

60

106

BestuursLisensie
13 Die toets vir n bestuurslisensie
107

17 Die werftoets 18 Die motorfietstoets 19 Die padtoets


20 Die praktiese bestuurstoets

119

14 Die K53 defensiewe bestuurstelsel 109 15 Die voorritinspeksie 16 Die beheermeganismes


111

126

133

117

141

1
wat die toets behels
Om die toets vir jou leerlinglisensie te slaag, moet jy die volgende ken: die padverkeersrels; padverkeerstekens, -seine en padoppervlakmerke; die beheermeganismes van die voertuig.

die toets vir N leerliNgliseNsie

disKwaliFiKasies
Jy sal nie n leerlinglisensie kan verwerf as: jy voorheen deur n geregshof gediskwalifiseer is en die diskwalifikasie steeds van krag is nie; of jy reeds n lisensie vir dieselfde voertuigklas het nie; of jou lisensie tydelik opgehef is en die opheffing nog nie verval het nie.

voorvereistes vir die toets


Om die toets vir n leerlinglisensie af te l, moet jy: die minimum ouderdom bereik het (kyk besonderhede onder); voldoen aan die gesondheidsvereistes en goed genoeg kan sien; nie verslaaf wees aan narkotiese middels of die oormatige gebruik van alkoholiese drank nie; al die opdragte van die toetsbeampte kan uitvoer; aanvaarbare identifikasie of n verkeersregistrasiesertifikaat, wat deur die lisensiringsowerheid uitgereik is, h; twee onlangse identiteitsfotos van paspoortgrootte h.

Die lisensiringsowerheid sal al die nodige besonderhede in verband hiermee verskaf, asook inligting omtrent die verskillende lisensiekodes vir verskillende voertuigklasse en die gelde wat betaalbaar is. Skakel hulle dus voordat jy n afspraak vir die toets maak.

vereiste miNimum ouderdom


Die minimum ouderdom vir n leerlinglisensie is: 16 jaar: vir n motorfiets sonder syspan, en met n enjin met n silinderkapasiteit van hoogstens 125 cc; 17 jaar: vir ligte motorvoertuie met n massa van hoogstens 3 500 kg; 18 jaar: vir alle ander voertuie insluitende motorfietse met n enjinsilinderkapasiteit van meer as 125 cc.

wat die liseNsie toelaat


Wanneer jy n leerlinglisensie het: mag jy op openbare paaie (insluitend deurpaaie) bestuur slegs as jy onder die toesig is van n persoon wat beskik oor n wettige bestuurslisensie vir dieselfde klas voertuig as wat jy wil bestuur hierdie persoon moet langs jou sit, of reg agter jou indien hy/sy nie langs jou kan sit nie; mag daar passasiers in die voertuig wees mits hulle nie n vervoertarief betaal nie; mag jy, in die geval van n motorfiets sonder syspan, nie n passasier vervoer nie en mag jou instrukteur dus nie op dieselfde motorfiets as jy sit nie.

geldigheidsduur vaN die leerliNgliseNsie


Jou leerlinglisensie sal geldig wees vir 18 maande vanaf die datum van uitreiking. Wanneer jy jou leerlinglisensie ontvang het, moet jy die bestuurderslisensiedeel (bladsy 107) van hierdie boek begin bestudeer sodat jy kan begin voorberei vir bestuurslesse by n gekwalifiseerde instrukteur.

2
1

DEFENSIEWE BESTUUR (K53)

Daar is n stelsel van defensiewe bestuur wat die K53 genoem word en daarop gemik is om die risiko van Die doel van hierdie voertuigbeheerstelsel is om te alle tye n oop ruimte om jou voertuig te handhaaf.

n botsing te verminder. Dit is n baie belangrike aspek van veilige bestuur en jy sal daarin getoets word.

Op hierdie manier kan botsings met ander padgebruikers, waaronder voetgangers en diere, vermy word. Die bestuurder moet agting te h vir ander se reg om die pad te gebruik en enige moontlike aksies van ander padgebruikers, wat moontlik tot n botsing kan lei, te wagte wees.

B a S IE S E B E g I N S E l S va N DIE K5 3 BEST UUR STa NDa a RD 2 3

Soek: Kyk gedurig in alle rigtings naby en ver vir moontlike gevare. n Gevaar is n voorwerp/situasie wat kan veroorsaak dat jy rigting of spoed moet verander, bv. diere, voetgangers, fietsryers, voertuie of obstruksies.

Identisifeer: Klassifiseer die soort gevaar, indien enige, en hoe dit jou snelheid of ryrigting kan benvloed. Byvoorbeeld, is dit n stilstaande of n bewegende gevaar wat voor jou in die pad kan kom?

Voorspel: Stel vas watter probleme die gevaar kan veroorsaak en hoe jy daarop kan reageer. Byvoorbeeld, sal jy moet sein, spoed verminder, uitswaai om die gevaar te ontwyk, of stilhou?

VOLGAFSTAND
Vergroot die volgafstand wanneer: sigbaarheid swak is jy minder waaksaam voel of jou aandag op enige manier afgelei word die voertuig agter jou te naby aan jou ry padtoestande dit verg bv. wanneer jy op n pad met los gruis ry, of die padtoestand baie swak is jy n sleepwaentjie, karavaan of ander voertuig sleep, aangesien die voertuig wat gesleep word sal knipmes wanneer die remme te vinnig aangewend word jy om n skerp draai of kromming in die pad ry

Besluit: Besluit watter reaksie alle padgebruikers se veiligheid sal verseker Voer uit: Voer die aksie/s waarop jy besluit het op 'n kalm, beheersde en deurslaggewende manier uit.

Hou n veilige volgafstand tussen jou en die voertuig voor jou, sodat jy kan stop of skielik uitswaai indien nodig. Stilhouafstand neem toe wanneer jy vinnig ry, die padoppervlak nat of glad is, of die voertuig n swaar vrag (passasiers of goedere) vervoer.

D I E K 5 3 D E F E N SIEWE BESTUURPROSEDURE
gROEP 1 (Nie vereis as dit nie nodig is om te sein nie)

Neem waar: Kyk vorentoe, na die kante en in die spiels om te kyk of dit oral om die voertuig veilig is voordat jy jou voorneme sein. (n Onveilige sein kan veroorsaak dat n motoris gevaarlik optree.)

Kyk na die blinde kolle: Hou die wiele reguit, draai jou kop en kyk oor jou skouer tot by die verste punt van die agtersyruit dit dek al die areas wat nie in jou spiels sigbaar is nie, sodat jy heeltemal seker maak dit is veilig om jou voorneme uit te voer. (Daar kan n voertuig in n blinde kol buite sig wees.)

Sein jou voorneme: Indien dit veilig is, sein met die rigtingwyser om ander padgebruikers van jou voorneme te waarsku, terwyl jy in ag neem dat hulle ook n reg het om die pad te gebruik.

gROEP 2 (Nie vereis as dit nie nodig is om te rem of ratte te wissel nie)

Neem weer waar: As jy gesein het, moet jy weer na voor en in die spiels na agter en die kante kyk om seker te maak dat dit nog veilig is om die beweging uit te voer.

Rem: Gebruik die remme om stadiger te ry indien nodig, en voer die beweging op n veilige manier uit.

Gebruik die ratte: Kies die gepaste rat, indien nodig, om die beweging uit te voer.

gROEP 3 (Nie vereis as daar nie n verandering van rigting is nie)

Kyk na die blinde kolle: Om van baan of rigting te verander, kyk oor jou skouer in die betrokke blinde kol om te verseker dat dit veilig is.

Stuur: Indien dit nog veilig is, stuur die voertuig om in die gekose rigting te beweeg.

Versnel: Indien nodig, versnel en kyk in die spiels om seker te maak dat dit agter jou veilig is.

TOETS JOUSELF VOORBEELD


VRAAG 1
Wat is die doel van die defensiewe bestuurstelsel? A. Om te alle tye n oop ruimte om jou voertuig te handhaaf. B. Om die risiko van n bosting te verminder. C. Albei bogenoemde.

TOETS JOUSELF-VRAE

Lukrake toetsvrae word dwarsdeur die leerlinglisensie-afdeling van die boek ingesluit. Dit sal jou in staat stel om jou kennis van die inhoud van elke afdeling te toets namate jy deur die studiemateriaal werk. Die Toets jouself-vrae word in dieselfde tipe veelkeuse-formaat aangebied as wat die verkeersdepartement vir hul toets gebruik, maar die inhoud van die vrae in di boek verskil van die amptelike toets. Elke vraag het drie moontlike antwoorde; slegs een antwoord is korrek. Kies die mees korrekte antwoord in elke geval en merk dit (kyk die voorbeeld hiernaas). Gaan jou antwoorde na op bladsy 106. As jy verkeerd antwoord, hersien die studiemateriaal en toets jouself later weer. Gaan so voort totdat jy al die vrae reg beantwoord. Verder is daar ook n toets met 100 vrae op bladsye 99 105.

v O E RTUI g BEH EER MEg a NISMES


1 TRuSpIel: Kyk in die truspiel om seker te maak dat die verkeersituasie agter jou voertuig veilig is. 2 RuITVeR(S) eN RuITVeRSKaKelaaR: Draai die skakelaar na die aan-posisie sodat jy beter voor jou sal kan sien wanneer dit ren terwyl jy bestuur, ensovoorts. 3 SySpIelS: Kyk in die syspiels om seker te maak dat die verkeersituasie agter en langs jou voertuig veilig is. 4 STuuRwIel: Draai die stuurwiel om jou rigting te behou of te verander. Hou albei hande in die tien-voor-twee-posisie of die kwart-voor-drie-posisie op die wiel behalwe wanneer jy ratte wissel of handseine gee. Om links te draai, draai die wiel teen die klok (linksom). Om regs te draai, draai die wiel kloksgewys (regsom). 5 RIGTINGwySeR (kan aan enige kant van die stuurwiel wees): Gebruik hierdie beheermeganisme om te wys dat jy na regs of links gaan draai. Die rigtingwyser werk soos die stuurwiel: druk die hefboom in die rigting waarin jy die stuurwiel wil draai. 6 RaThefBoom: Gebruik die rathefboom om n rat te kies of ratte te wissel. 7 haNdRem: Trek die handrem vas om die voertuig te laat stilstaan. Gebruik altyd die uitklinkknop wanneer jy die handrem optrek. 8 KoppelaaR: Trap die koppelaarpedaal om die aandrywing tussen die enjin en die ratkas te ontkoppel wanneer jy ratte wissel. (NB: Outomatiese voertuie het nie n koppelaarpedaal nie.) 9 VoeTRempedaal: Trap die voetrempedaal om die voertuig stadiger te laat beweeg of tot stilstand te bring. 10 VeRSNelleR: Trap die versneller in om die voertuig vinniger te laat beweeg en laat dit uit om spoed te verminder. 11 ToeTeR: Gebruik dit om ander padgebruikers in n noodgeval te waarsku. 12 SNelheIdSmeTeR: Kyk op die snelheidsmeter om seker te maak dat jy die voorgeskrewe snelheidsperk gehoorsaam. 13 TempeRaTuuRmeTeR: Kyk op die temperatuurmeter om seker te maak dat die enjin nie oorverhit nie.

12 2

13

11 5

3 6 7

10

SWaaRMOTORvOERTUIgBEHEERMEgaNISMES
Swaar motorvoertuie het gewoonlik n aparte kontrole wat die remme van die sleepwa beheer (nie in die illustrasie op bladsy 7 nie).

MOTORFIETSBEHEERMEgaNISMES
1 RaTKIeSSTaNG: Gebruik die ratkiesstang om ratte te kies of te wissel. 2 KoppelaaRhefBoom: Gebruik die koppelaarhefboom om die aandrywing tussen die enjin en die ratkas te ontkoppel om ratte te kies of te wissel. 3 SpIelS: Kyk in die spiels om seker te maak dat dit veilig is agter en langs jou motorfiets. 4 haNdRem (voorwielrem): Gebruik die handrem om spoed te verminder en om die motorfiets te laat stilstaan. 5 VeRSNelleRhaNdVaTSel: Draai die versnellerhandvatsel na jou toe om vinniger te ry, en weg van jou om spoed te verminder. 6 RIGTINGwySeR (kan aan enige kant van die stuur wees): Gebruik die rigtingwyser om te wys wanneer jy regs of links wil draai. 7 VoeTRempedaal (agterwielrem): Gebruik die voetrem om stadiger te ry of die motorfiets te laat stilstaan. 8 STuuR: Gebruik die stuur om jou rigting te behou of te verander. 9 SNelheIdSmeTeR: Kyk na die snelheidsmeter om seker te maak dat jy die snelheidsperk gehoorsaam.

8 2 9 3

3 4 5

KOMBINaSIES vaN MOTORvOERTUIg- EN MOTORFIETSBEHEERMEgaNISMES


VIR al dIe oNdeRSTaaNde: Kyk eers in die spiel(s) en blindekolle of dit veilig is om n maneuver te sein en uit te voer. Die beheermeganismes van motorvoertuie en motorfietse word in die volgende kombinasies gebruik: om die voertuig te laat beweeg: versneller, koppelaar, rathefboom en handrem om spoed te vermeerder: versneller om ratte te kies: koppelaar, rathefboom om stil te hou of spoed te verminder: voetrempedaal (handrem vir motorfietse) om te draai of van rigting te verander: rigtingwyser, stuur(wiel) om teen n helling weg te trek: koppelaar, rathefboom, versneller, handrem om n ander voertuig verby te steek: rigtingwyser, stuur(wiel), versneller om skerp te draai: motorvoertuie: truspiel, syspiels, rigtingwyser, voetrempedaal, koppelaar, rathefboom, stuurwiel, versneller motorfietse: spiels, rigtingwyser, handrem, koppelaarhefboom, ratkiesstang, stuur, versnellerhandvatsel SleGS moToRfIeTSe: Beheermeganismes wat nooit saam gebruik word nie: handrem en stuur (dit kan veroorsaak dat die motorfiets gly)

3
1

die padverkeers rels

Om dit so veilig moontlik te maak om op openbare paaie te bestuur, is daar rels wat alle padgebruikers moet nakom. Konsentreer daarop om die betekenis van elke rel in hierdie afdeling te verstaan. Jy sal dan enige vraag kan beantwoord, ongeag hoe dit in die toets gestel word. Die illustrasies sal jou help om die rel(s) daaronder te verstaan en te onthou. Dinge wat jy MOET DOEN het meesal n groen regmerk langs die prent terwyl dit wat jy NIE MOET DOEN NIE n rooi kruis het.

Gehoorsaam altyd die aanwysings van n verkeers- of polisiebeampte. Hul aanwysings geniet voorrang bo padtekens of padverkeersrels.

Gehoorsaam alle padverkeersrels. As jy dit nie doen nie, begaan jy n oortreding en kan jy vervolg word.

Die rel van die pad is om aan die linkerkant van die pad te ry.

BesTUUrseiNe

Sein betyds en lank genoeg om ander padgebruikers te waarsku wat jy wil doen; gebruik byvoorbeeld rigtingwysers, remligte of handseine.

Maak seker dat jou seine van voor, agter en van die kante duidelik sigbaar is.

Gebruik die remligte om te sein dat jy spoed verminder of stilhou.

Die volgende afkortings word in hierdie boek gebruik:


SMV = Swaar motorvoertuie LMV = Ligte motorvoertuie

Let wel: Bestuurders van nooddiens- en brandweervoertuie en ander gemagtigde persone mag die spoedbeperking oorskry en padtekens verontagsaam, maar slegs indien dit tydens die uitvoer van hul pligte nodig is.

BesTUUrseiNe (vervolg)

Sein wanneer jy skielik snelheid gaan verminder.

Sein wanneer jy na regs of links gaan draai.

Sein wanneer jy van baan gaan verander, of na die linker- of regterkant van die pad gaan beweeg. Die heel laaste ding wat jy moet doen voordat jy van baan verwissel, is om die blinde kol aan die kant waarheen jy beweeg te kyk.

TOETS JOUSELF
VRAAG 2
Die volgorde waarin die basiese elemente van defensiewe bestuur toegepas word, is:
A. Soek, Identifiseer, Voorspel, Besluit, Voer uit. B. Voorspel, Soek, Identifiseer, Besluit, Voer uit. C. Besluit, Soek, Identifiseer, Voorspel, Voer uit.

Sein wanneer jy na die linker- of regterkant van die pad gaan beweeg.

Wanneer jy die maneuver voltooi het, maak seker dat die rigtingwyser gekanselleer is.

HaNdseiNe
Jy moet die volgende handelinge met behulp van handseine kan aandui.

Stilhou of skielike vermindering van spoed

Draai na links

Draai na regs

Ry stadiger

Steek asseblief verby

10

veiliGHeidsGordels

Die bestuurder moet toesien dat alle passasiers, voor en agter in die voertuig, veiligheidsgordels dra.

As die voorste passasiersitplek nie toegerus is met n veiligheidsgordel nie, moet kinders van 14 jaar oud en jonger op die agterste sitplek sit.

As veiligheidsgordels verwyder is, mag die voertuig nie op n openbare pad gebruik word nie.

TOETS JOUSELF
VRAAG 3 Defensiewe bestuur beteken: A. Verdedig jouself op die pad. B. Behou te alle tye n veilige oop
ruimte rondom jou voertuig.

C. Maak seker die rigtingwyser is


As daar n le sitplek is wat toegerus is met n veiligheidsgordel mag niemand op n sitplek sonder n veiligheidsgordel sit nie. Jy mag jou veiligheidsgordel losmaak terwyl jy parkeer of agteruit ry en tydens die werftoets as deel van die praktiese bestuurstoets. gekanselleer wanneer jy klaar is met n maneuver.

WeGTrek/roekelose, NalaTiGe eN oNBedaGsame BesTUUr

TOETS JOUSELF
VRAAG 4 Sein wanneer jy ook al ... A. Na n ander baan wil beweeg. B. Versnel. C. Nie een van bogenoemde nie.

Trek net weg uit n stilstaande posisie wanneer dit veilig is, en sonder om n gevaar te skep vir ander verkeer.

Dit is n kriminele oortreding om die veiligheid van mense of eiendom te verontagsaam of om roekeloos, nalatig of sonder redelike bedagsaamheid teenoor ander padgebruikers te bestuur.

Roekelose of nalatige bestuur is n kriminele oortreding en kan n kriminele rekord tot gevolg h. As jy teen die agterkant van n ander voertuig of n staatsvoertuig bots, sal jy vir roekelose of nalatige bestuur vervolg word.

11

rooi NooddrieHoeke

TOETS JOUSELF
VRAAG 5 Om stadiger te ry of stil te hou gebruik jy

45 m

A. Slegs die remme. B. Die remme en die ratte. C. Nie een van bogenoemde nie.

Alle voertuie moet minstens een dubbelkantige, weerkaatsende driehoek (wat aan SABS-spesifikasies voldoen) byderhand h. (Motors wat vir die eerste keer voor Julie 2006 geregistreer is, word vrygeskeld.)

In n noodgeval moet die driehoek minstens 45 m agter die voertuig op die pad neergesit word sodat aankomende verkeer dit kan sien.

liGTe

Skakel jou voertuig se kopligte aan wanneer jy tussen sonsondergang en sonop bestuur. Die ligstraal moet enige voorwerp wat 100 m vorentoe is, sigbaar maak.

Skakel altyd jou voertuig se kopligte aan wanneer jy nie 150 m ver voor jou duidelik kan sien nie. (Gebruik gedompte kopligte gedurende die dag om jou voertuig meer sigbaar te maak en veiliger te bestuur.)

150 m

Die koplig van n motorfiets moet altyd aan wees wanneer jy op n openbare pad ry (selfs bedags).

12 m

Moenie met skerp kopligte ry wanneer dit aankomende verkeer kan verblind nie. n Voertuig mag nie meer as twee naverkoopskolligte (of sogenaamde aftermarket-kolligte) h nie.

Gebruik die parkeerligte snags slegs wanneer die voertuig buite n afgemerkte parkeergebied staan, of 12 m en meer van die naaste brandende straatlig geparkeer is.

Gebruik die voertuig se noodwaarskuwingsligte net in n noodgeval of wanneer die voertuig op n gevaarlike plek staan.

12

liGTe (vervolg)

TOETS JOUSELF
VRAAG 6 Gebruik die voertuig se ligte as volg: A. Helder kopligte as aankomende
verkeer nie hul kopligte domp nie. B. Parkeerligte op donker, bewolkte dae. C. Nie een van bogenoemde nie.

TOETS JOUSELF
VRAAG 7 Parkeerligte moet gebruik word wanneer ... A. Jy in ren bestuur. B. Die voertuig in die donker geparkeer
is, ongeag waar die voertuig staan.

C. Nie een van bogenoemde nie.

Slegs amptelike voertuie (brandweer-, polisie-, ambulans- of verkeersbeheervoertuie), dokters en veeartse mag verstelbare kolligte h.

alkoHol eN dWelmmiddels

Moenie bestuur, of in die bestuurder se sitplek sit terwyl die enjin loop, as jy onder die invloed van narkotiese middels is of die alkohol in jou bloed die toelaatbare vlakke oorskry nie. Moenie drink en bestuur nie.

Alkoholvlakke in gram per 100 ml bloed moet minder wees as: 0,05 vir gewone bestuurders; 0,02 vir professionele bestuurders. Dit is n oortreding om n bloed- of asemmonster te weier.

Alkoholvlakke in milligram per 1 000 ml asem moet minder wees as: 0,24 vir gewone bestuurders; 0,10 vir professionele bestuurders. Dit is n oortreding om n bloed- of asemmonster te weier.

G e B rUi k vaN pa a ie eN deUr pa a ie 1 2


TOETS JOUSELF
VRAAG 8 Kopligte moet aangeskakel wees ... A. Tussen sononder en sonop. B. Wanneer sigbaarheid vir minstens
150 m vorentoe nie goed is nie.

C. Albei bogenoemde.
Op n tweerigtingpad moet jy nie aankomende verkeer versper nie; bly aan die linkerkant van die pad. Op n eenrigtingpad mag jy aan die regterkant van die pad ry, as dit veilig is om dit te doen.

13

verdeelde paaie

TOETS JOUSELF
VRAAG 9 Veiligheidsgordels moet gedra word ... A. Slegs voor in die voertuig. B. Voor en agter indien daar
veiligheidsgordels agter is.

C. Slegs deur bestuurders.


Ry aan die linkerkant van die pad waar die pad deur n oop ruimte, versperring of n geverfde area verdeel word. Steek die verdeling net by n opening of kruising oor waar n verkeersbeampte of padteken dit nie verbied nie.

alGemeNe sNelHeidsperke
Tensy n padteken n ander perk aandui, is die maksimum snelheidsperke soos volg:

Stedelike paaie (in dorpe en stede): 60 km/h.

Nie-stedelike gebiede: 100 km/h, maar: 80 km/h vir goederevoertuie en voertuigkombinasies meer as 9 000 kg.

LET WEL: n Padteken wat n ander spoedbeperking as die gewone een aandui, geniet voorkeur bo die algemene spoedbeperking en verklaar laasgenoemde ongeldig.

Deurpaaie: 120 km/h, behalwe: 100 km/h vir busse en mini-busse met passasiers daarin; 80 km/h vir goederevoertuie en voertuigkombinasies van meer as 9 000 kg.

verBYrY eN verBYsTeek

Hou aan jou kant van die pad wanneer jy verby aankomende verkeer ry sodat jy geen verkeer in gevaar stel of versper nie.

Steek aan die regterkant verby, maar moenie aan die regterkant van die pad ry as daar verkeer aankom nie en moenie oor n soliede wit sperstreep ry nie.

Handhaaf n veilige volgafstand van die voertuig wat jy verbysteek.

14

verBYrY eN verBYsTeek (vervolg)

TOETS JOUSELF
VRAAG 10
Seine om te wys jy gaan draai, moet ... A. Slegs van agter duidelik sigbaar wees. B. Van voor en agter duidelik sigbaar wees. C. Van voor, agter en die kante duidelik sigbaar wees.

Sorg dat jy veilig verby die ander voertuig is voordat jy sein om na jou oorspronklike baan terug te beweeg.

Wanneer jy verby n stilstaande bus ry, moet jy uitkyk vir mense wat na of van die bus stap.

verbysteek in eenrigtingverkeer

TOETS JOUSELF
VRAAG 11 (Slegs SMV) Die snelheidsperk vir goederevoertuie van meer as 9 000 kg op deurpaaie is ... A. 80 km/h. B. 100 km/h. C. 120 km/h.

TOETS JOUSELF
VRAAG 12 (Slegs motorfietse) Motorfietse moet kopligte gebruik ... A. Tussen sononder en sonop. B. Te alle tye op openbare paaie. C. Slegs wanneer dit gesleep word.

Op n eenrigtingpad mag jy voor n draai, teen n opdraand of op enige ander plek in die pad verbysteek mits dit veilig is en nie deur n padteken of padmerke verbied word nie.

links verbysteek Jy mag in die volgende situasies links verbysteek as daar genoeg ruimte is en net as dit veilig is.

As die ander bestuurder gesein het dat hy regs gaan draai en/of besig is om dit te doen.

Op n stedelike eenrigtingpad (met of sonder geverfde verkeersbane) waar dit breed genoeg is daarvoor.

Op n stedelike tweerigtingpad (met of sonder geverfde verkeersbane) waar dit breed genoeg is daarvoor.

15

links verbysteek (vervolg)

TOETS JOUSELF
VRAAG 13 Wat moet jy eerste gehoorsaam? A. Padtekens. B. Verkeersligte. C. Verkeersbeamptes.

Mits jy nie op die rand langs die pad of die padskouer ry terwyl jy links verbysteek nie.

Mits jy nie links van die randstreepmerk ry terwyl jy links verbysteek nie.

Wanneer jy verbygesteek word

As die voertuig agter jou wil verbykom, byvoorbeeld wanneer die bestuurder sy kopligte flits, moet jy versigtig na die linkerbaan beweeg. Moenie versnel voordat die voertuig verby jou is nie.

Terwyl iemand jou verbysteek, moet jy so ver links hou as wat veilig is. Moenie versnel terwyl jy verbygesteek word nie.

Tussen sonop en sononder mag jy op die linkerpadskouer ry om ander voertuie te laat verbykom as dit veilig is om dit te doen en as jy vir 150 m duidelik voor jou kan sien.

verbysteek op n tweerigtingpad

Moenie verbysteek as jy aan die regterkant van die pad moet ry en uitsig vorentoe enigsins belemmer is nie.

Moenie verbysteek as jy aan die regterkant moet ry en jou uitsig belemmer word deur die kruin van n bult of n opdraand in die pad nie.

Moenie verbysteek as jy aan die regterkant van die pad moet ry en jou sig vorentoe belemmer word deur n draai in die pad nie.

16

verbysteek op n tweerigtingpad (vervolg)

Moenie oor n soliede wit streep (sperstreep) ry om verby te steek nie.

Moenie n stilstaande voertuig by n voetoorgang of skolierpatrollie verbysteek nie.

Moenie verbysteek indien dit n gevaar skep vir jouself, jou passasiers, enige padgebruiker of eiendom nie.

TOETS JOUSELF
VRAAG 14 Verstelbare kolligte mag gebruik word deur ... A. Slegs amptelike voertuie. B. Dokters en veeartse. C. Albei bogenoemde.

TOETS JOUSELF
VRAAG 15 Daar moet n nooddriehoek wees in ... A. Alle voertuie. B. Alle handelsvoertuie. C. Slegs busse.

Moenie verbysteek wanneer n padverkeersteken dit verbied nie.

oorsTeek vaN paaie eN BaNe

TOETS JOUSELF
VRAAG 16 Gebruik helder kopligte slegs wanneer ... A. Dit aankomende verkeer nie sal
verblind nie. B. Jy op n plattelandse pad bestuur. C. Jy nodig het om n voertuig verby te steek.

TOETS JOUSELF
VRAAG 17 In n noodgeval moet die rooinooddriehoek ... A. 100 m agter die voertuig wees. B. 450 m agter die voertuig wees. C. 45 m agter die voertuig wees.

Moenie n pad of verkeersbaan binnegaan of oorsteek indien dit n gevaarlike situasie kan skep of verkeersvloei kan versper nie.

17

versper/iNGevaarsTel vaN verkeersvloei

TOETS JOUSELF
VRAAG 18 Wanneer jy n voertuig verbysteek, moet jy ... A. Altyd na regs beweeg. B. Nie te naby aan die ander voertuig
verbyry nie.

TOETS JOUSELF
VRAAG 19 Die snelheidsperk vir ligte motorvoertuie in stedelike gebiede is ... A. 60 km/h. B. 70 km/h. C. 80 km/h.

C. Albei bogenoemde.
Moenie verkeersvloei opsetlik of onnodig versper of enige voorwerp op die pad laat wat verkeer in gevaar stel of skade kan aanrig nie.

verkeersBaNe

Moenie van baan tot baan dwaal nie. Bly in jou baan tensy dit nodig is om van baan te verander. Indien jy van baan verander, maak seker dat dit veilig is om dit te doen.

Sein betyds om ander te waarsku dat jy van baan wil verander. Kyk laastens na die blinde kol aan die kant waarheen jy beweeg net voordat jy van baan verander.

Moenie wydsbeen oor baanstrepe ry met die helfte van die voertuig in een baan en die ander helfte in n ander baan nie.

deUrpaaie

TOETS JOUSELF
VRAAG 20 Wanneer jy voertuie aan hul linkerkant verbysteek, mag jy ... A. Op die rand of skouer van die pad
ry vir veiligheid.

As jy in die baan heel regs is en die voertuig agter jou wil jou verbysteek, beweeg versigtig na n linkerbaan en moenie versnel voordat die ander voertuig verby is nie. Hou links; steek regs verby.

In die baan heel regs mag jy jou kopligte vir die voertuig voor jou flits as jy wil verbysteek. Die voertuig voor jou behoort dan na die baan links daarvan te beweeg.

B. Links van die streep op die rand ry. C. Nie een van bogenoemde nie.

18

Toelaatbaar op deurpaaie

n Leerlingbestuurder wat vergesel is van n gelisensieerde bestuurder vir dieselfde voertuigklas.

n Voertuig mag slegs onder die volgende omstandighede op n deurpad stilhou: Indien dit binne n afgemerkte stilhou- of parkeerarea is; Indien n padteken of verkeersbeampte wys dat dit toelaatbaar is.

n Voertuig mag op n deurpad stilhou indien dit as gevolg van omstandighede buite die bestuurder se beheer is.

Nie toelaatbaar op deurpaaie nie (Geld nie vir persone in amptelike hoedanighede nie.)

Voertuie wat deur diere getrek word.

Diere, tensy hulle in n voertuig of in n gereserveerde parkeer- of stilhou-area is.

Trapfietse.

4
50 cc

Motorfietse met n enjinkapasiteit van 50 cc of minder.

Motordriewiele of -vierwiele.

Elektries aangedrewe voertuie.

19

Nie toelaatbaar op deurpaaie nie (vervolg)

7
<230 kg

Voertuie met n massa van 230 kg of minder wat spesiaal ontwerp of aangepas is vir mense met gestremdhede.

Trekkers, tensy dit vir onderhoud of konstruksiewerk gebruik word.

Voetgangers, tensy hulle binne n aangeduide stilhou- of parkeerarea is, of weens n noodsituasie buite hulle beheer.

10

11

TOETS JOUSELF
VRAAG 21 Op n tweerigtingpad moet jy A. Aan die linkerkant van die pad ry. B. Handseine vermy. C. Stadiger ry as 60 km/h.

Om met n voertuig stil te hou, afgesien van situasies wat vroer gespesifiseer is onder Toelaatbaar op deurpaaie (bladsy 19). Om n U-draai uit te voer.

Handseine, behalwe weens n rede buite die beheer van die bestuurder.

aaN s lUi TiNG s eN kr UisiNG s


verkeersirkels

TOETS JOUSELF
VRAAG 22 Wanneer n voertuig jou verbysteek ... A. Bly aan jou kant van die pad. B. Versnel. C. Ry stadiger.

TOETS JOUSELF
VRAAG 23 Kopligte moet aangeskakel wees A. Tussen sonop en sononder. B. Tussen sononder en sonop. C. Wanneer jy in n dorp of stad
bestuur.

By verkeersirkels moet jy voorrang gee (toegee) aan voertuie wat van regs aankom en reeds in die sirkel is. Kyk ook bladsy 48 en 50.

20

liNks draai

Sein betyds voordat jy na links draai.

Hou so ver moontlik na links voordat jy draai.

Sluit by die verkeerstroom aan deur jou spoed by di van die verkeersvloei aan te pas.

reGs draai

Sein betyds voordat jy na regs draai.

Wag vir aankomende voertuie wat reguit aanry. Hou die voorwiele reguit terwyl jy wag om te draai.

Moenie begin draai as jou voertuig die kruising gaan versper nie. Voor jy draai, kyk in jou truspieltjie en blindekol na regs om seker te maak niemand steek jou verby nie.

regs draai in n tweerigtingpad

Voor jy draai, moet jy so naby aan die middel van die pad bly as wat moontlik en veilig is, sodat voertuie wat reguit wil aanry aan jou linkerkant kan verbyry.

Ry oor die middellyn van die pad waarin jy gaan draai voor jy begin draai, sodat jy by die verkeersvloei aan die linkerkant van die pad waarin jy draai kan aansluit.

Gaan links verby enige verkeerseiland in die kruising.

21

regs draai in n eenrigtingpad

TOETS JOUSELF
VRAAG 24 By n stilstaande bus moet jy oplet na ... A. Oormatige uitlaatgasse. B. Mense wat na of van die bus
beweeg. C. Handseine van die busbestuurder.

TOETS JOUSELF
VRAAG 25 n Bestuurder mag aan die regterkant van die pad ry ... A. Wanneer hy/sy verbysteek en daar
geen aankomende verkeer is nie.

B. Op n eenrigtingpad. C. Albei bogenoemde.

Jy mag indraai aan die regterkant van die pad waarin jy wil draai.

regs draai uit n eenrigtingpad

TOETS JOUSELF
VRAAG 26 Wanneer n bestuurder verbygesteek word, moet hy/sy A. Nie versnel nie. B. Aan sy/haar kant van die pad bly. C. Albei bogenoemde.

TOETS JOUSELF
VRAAG 27 Jy mag van baan verander slegs wanneer A. Dit veilig is om dit te doen. B. Jy haastig is. C. Jy links draai.

Voor jy draai, bly so ver moontlik regs in die pad sodat voertuie wat reguit wil aanry veilig links kan verby ry.

s Ti l H o U, aGTer UiT r Y eN pa r ker iNG


GeeN sTilHoU-areas
Jy mag nie in die volgende situasies of plekke stilhou nie tensy die gebied afgebaken is vir parkering of stilhou, jy amptelik opdrag gegee word, jy n botsing probeer vermy of weens n rede buite jou beheer.

3
<6 m

Op n deurpad, of pad waar dit deur n padteken of -merk, of n verkeersof polisiebeampte verbied word.

Langs of oorkant n uitgrawing of obstruksie as jou voertuig n versperring of gevaar vir ander voertuie is.

Binne of nader as 6 m van n tonnel, n duikweg, n brug of n pad wat vernou of versper is.

22

GeeN sTilHoU-areas (vervolg)

<9 m

<9 m

Nader as 9 m aan n voetoorgang aangedui deur n padteken, behalwe om voetgangers te laat oorstap.

Aan die regterkant van n tweerigtingpad waar verkeer van voor af kan kom.

Langs of oorkant n ander voertuig waar die pad smaller as 9 m is.

TOETS JOUSELF
VRAAG 28 Wanneer jy links draai, moet jy A. So ver moontlik links hou voordat
jy draai.

B. Vroeg genoeg jou voorneme sein


voordat jy draai. Binne die spoorwegreserwe by n spooroorgang. Op enige plek waar die voertuig n versperring of gevaar vir ander verkeer kan skep.

C. Albei bogenoemde.

GeeN parkeriNG-areas
Parkering word omskryf as: Om met n voertuig met of sonder insittendes stil te hou langer as wat nodig is om goedere of passasiers af te laai. Tensy parkering toegelaat word deur n padteken, moenie parkeer nie:

>450 mm

In enige Geen stilhou-area (kyk ook Geen stilhou-areas hierbo en op die vorige bladsy.

Waar dit deur n padteken of -merk, of deur n verkeers- of polisiebeampte verbied word.

Met die buiterand van enige wiel meer as 450 mm weg van die randsteen of padrand in n stedelike gebied tensy dit deur n padteken toegelaat word.

23

GeeN parkeriNG-areas (vervolg)


5m 5m
m

1. 5

5m 5m
Binne 5 m van n kruising in n stedelike gebied tensy dit deur n padteken toegelaat word.

Binne 1 m van die padrand op n pad buite n stedelike gebied behalwe in n parkeerarea wat deur n padteken aangedui word.

Op die pad langs n brandkraan of binne 1,5 m weerskante van die brandkraan.

1. 5

< 5.5 m
In n stedelike gebied op n tweerigtingpad wat smaller as 5,5 m is. Waar die voertuig die sigbaarheid van n padteken of -merk sal versper vir ander padgebruikers. Op, of gedeeltelik op, n sypaadjie tensy die voertuig nie n motorvoertuig is nie en deur n straatverkoper gebruik word om sake te doen.

10

11

12

Dwarsoor of voor n private of openbare voertuigingang.

Oor die werkingsmeganisme van n verkeerslig in n stedelike gebied.

Op, of gedeeltelik op, n verkeerseiland of geverfde verkeerseiland.

24

GeeN parkeriNG-areas (vervolg)

13

TOETS JOUSELF
VRAAG 29 Moenie n pad of baan kruis as A. Jy wil regs draai nie. B. Dit n gevaarlike situasie sal
veroorsaak of verkeer ontwrig nie.

TOETS JOUSELF
VRAAG 30 Jy mag n voertuig links verbysteek A. As n verkeersbeampte dit beveel. B. Op n tweerigtingpad in n stedelike
gebied as die pad breed genoeg is.

C. Jy nie eers jou ligte geflits het nie.


In n wandelhal of -laan vir voetgangers.

C. Albei bogenoemde.

oNWeTTiG Geparkeerde voerTUie

TOETS JOUSELF
VRAAG 31 Taxis mag ... A. Toet om passasiers te lok. B. Die snelheidsperk oortree. C. Nie een van bogenoemde nie.

TOETS JOUSELF
VRAAG 32 Watter voertuie word nie op deurpaaie toegelaat nie? A. Trekdiervoertuie. B. Trapfietse. C. Albei bogenoemde.

n Onwettig geparkeerde voertuig kan verwyder en deur n verkeersbeampte in die skut geplaas word. Die eienaar sal die koste daarvan moet dra.

GeeN parkeriNG/sTilHoU-UiTsoNderiNGs

TOETS JOUSELF
VRAAG 33 n Voertuig mag op n deurpad stilhou as ... A. Dit n ligte motorvoertuig is. B. Die bestuurder wil rus. C. Nie een van bogenoemde nie.

TOETS JOUSELF
VRAAG 34 Wat word nie op deurpaaie toegelaat nie? A. Handseine. B. Motordriewiele. C. Albei bogenoemde.

Nood- en konstruksievoertuie mag op enige plek parkeer as dit nodig is terwyl hulle noodsaaklike openbare dienste verrig, en die nodige ligte hul identiteit duidelik maak.

25

verpliGTe sTilHoU

Jy moet stilhou wanneer n verkeersein, verkeersbeampte of padteken soos n Stop-teken of rooi verkeerslig aandui dat jy moet stilhou.

Jy moet stilhou wanneer iemand wat plaasdiere op die pad aanjaag of lei aan jou sein om dit te doen.

Jy moet stilhou wanneer n skolierpatrollie aan jou sein om dit te doen.

TOETS JOUSELF
VRAAG 35 Watter een is n Geen stilhouarea? A. 6 m van n tonnelingang af. B. 9 m van n voetoorgang af. C. Albei bogenoemde.

Jy moet stilhou vir voetgangers wat aan jou helfte van die pad by n voetoorgang is of dit nader.

Jy moet dadelik stilhou as jou voertuig in n botsing betrokke is.

aGTerUiTrY

TOETS JOUSELF
VRAAG 36 Wat moet jy doen as jy in die baan heel regs op n deurpad is en die voertuig agter jou flits sy ligte? A. Ignoreer dit. B. Beweeg versigtig oor na die

TOETS JOUSELF
VRAAG 37 Wat is die algemene snelheidsperk op stedelike paaie? A. 60 km/h. B. 80 km/h. C. 100 km/h.

Ry slegs agteruit as dit veilig is en nie vir langer of verder as wat nodig is nie.

linkerbaan.

C. Versnel.

26

oNBemaNde voerTUie

TOETS JOUSELF
VRAAG 38 Die rel van die pad is A. Jy moet aan die linkerkant
van die pad ry.

TOETS JOUSELF
VRAAG 39 As jy van baan verwissel het en wil teruggaan na jou vorige baan, moet jy A. Jou blinde kolle nagaan en na jou
oorspronklike baan beweeg. Om jou voorneme te sein is nie nodig nie. B. Die volledige K53-prosedure vir baanverwisseling uitvoer. C. Jou voorneme sein, versnel en in die gaping inbeweeg.

B. Gee toe aan bejaardes. C. Leerlingbestuurders mag


alleen op stil paaie ry. Trek altyd die handrem vas of gebruik n ander metode om te voorkom dat onbemande voertuie buite beheer aan die loop raak.

verlaTe voerTUie
Die eienaar van n verlate voertuig is aanspreeklik vir die wegsleep- en skutkoste van die voertuig. Die voertuig mag verkoop word om die koste te verhaal. n Voertuig word as verlate beskou en kan weggesleep word onder die volgende omstandighede:

>7 d

>24 h

As dit op n Geen parkering- of Geen stilhou-area geparkeer is (bladsye 2225).

As dit vir sewe dae of langer op die dieselfde plek op n stedelike pad of op n toetsterrein geparkeer is.

As dit vir 24 uur of langer op dieselfde openbare plek of pad buite n stedelike gebied geparkeer is.

As dit sonder n wettige nommerplaat op n openbare pad aangetref word.

As daar nie vasgestel kan word wie die eienaar is nie.

As dit gevaarlik geparkeer is, gevaar vir ander verkeer inhou of n versperring kan veroorsaak.

27

Вам также может понравиться