Вы находитесь на странице: 1из 1

Ouma Se Resepterme.

Ons almal was al in die penarie as ons Ouma se resep probeer


maak, en ons lees: 'n bietjie meel, of 'n sopie asyn. Dis om
van rasend te word
!erme en benamin"s in die volksmond:
Bossie (bv. wortels) - 750g (wanneer rou)
Bietjie - Bottel eenmaal vinnig omgekeer/na smaak
Kelkie - 180 ml
Klontjie (bv. botter) - 10 ml
Knippie - - 1 ml (tussen !uim en voorvinger opgetel)
Kn"pie - -1.#5 ml (e$$ens meer as %n knippie)
&orsie - %n vuisgrootte' genoeg vir een volwassene
&roesel(-tjie) - met eetlepel punt geskep' - 10 ml
(ap van %n )alwe (bv. suurlemoen) - *0 ml
(keppie - -10 ml
(meersel - 1 eetlepel (genoeg om %n kastrol binne te smeer)
(opie - #5 ml
+itsel(-tjie) - 0.5ml
phantocomp

Вам также может понравиться