Вы находитесь на странице: 1из 6

FLORAUNA

ANDRÉ LE TOIT
(KOOS KOMBUIS.)

1954 -
Florauna TITEL
’n samestelling van flora en fauna
flora – blomme fauna- diere

hier is hy baie positief oor sy droom


STROFE 1
om met die meisie te trou.

1. ek wil vir jou ’n gewelhuisie bou


Hierdie is ’n liefdes-
gedig.
2. in die boland van my hart
Let op hoe daar hier
verwys word na die
3. met ’n peerboom in die tuin
“flora”
peerboom, boland,
4. en vaatjies wyn in die kombuis
wyn.
5.en ’n tuinhekkie met krulle

en boekrakke met sartre.


boeke van bekende
skrywers.
die herhaling van r.1
STROFE 2 skep eenheid. Dit
beklemtoon sy
behoefte om te trou.

7. ek wil vir jou ’n gewelhuisie bou


hier is hy nie meer so positief nie. Daar is
8. in my onderkaap van smart sprake van smart. Dit is dus duidelik dat
daar iewers hartseer skuil. Onderkaap staan
9.met skepe in die hawe in kontras met : boland van my hart.

10 en donssaad op die berg hy het ’n begeerte dat sy veilig moet voel


by hom.
11. en jy in lewende lywe

12. op die stoep, in jou kombers metafoor.


Die wolke op die berg lyk soos donssaad
13. in die winterboland van my hart

sluit aan by sy begeere in r. 9


winter dui op grysheid, hartseer.
Vooruitskouing daarvan dat alles nie pluis is nie.
elisie
STROFE 3
impliseer (geïmpliseerde
betekenis.) Sy is ryk. Kom
uit ’n ryk huis.
14. jy kom van ’n groot glaskasteel

15. met kandelare en wolkatte


wolkatte en poedels
16 en toffies toegedraai in bordjies verteenwoordig die
fauna
17. en poedels op plaveisel alliterasie
skep ’n atmosfeer van
18. jy’s ongewoond aan kaapse weer oorvloed en
rykdom (poedel word
geassosieer met ryk mense
19. jou tekkies is geparfumeer
Kaapse weer is
gewoonlik onaangenaam
Haar tekkies ruik lekker
Let op die kontraswerking. (heeltemal te verfynd) en sal nie
kontraswerking Hy is gewoond die slegte reuke in die Kaap kan
aan Kaapse weer sy is ongewoond. verwerk nie.

Hy praat van ’n gewelhuisie, sy woon in ’n


glaskasteel.
STROFE 4
Wanneer is iemand
bereid om sy lewe
vir iemand anders te gee?

20.maar ek wil vir jou my lewe gee


Gedig
21. in die wit afdophuisie van my hart eindig met
’n koeplet. Wanner so ’n persoon
Twee baie lief is vir die
reëls in ’n persoon vir wie hy
strofe. Let sy lewe wil gee.
op , die
eind-
woorde
rym nie
Metafoor. Sy hart word gelyk gestel Die spreker is hals-oor-kop
aan die wit afdophuisie. Dit staan verlief. (Selfs bereid om
in kontras met haar glaskasteel. sy lewe te gee.
Sal die verhouding kan werk?
Lees weer r. 2,8 en 13.
Watter regressie kom hierin voor.? die teenoorgestelde
van progressie.
(vooruitgang)

2. boland van my hart boland, impliseer, “bo” mooi, goed reg,


8. in my onderkaap van smart onderkaap “minder gegoede deel in die Kaap”
(onderkaap word ook geassosieer met smart.
13 in die winterboland van my hart. winter (koue) gaan nie saam met liefde nie, lg.
is veronderstel om “warm” te wees.
Ongelukkig is “mooi, goed en reg” nou koud,
ook in sy hart

Tafelberg Boland

Вам также может понравиться