Вы находитесь на странице: 1из 1

06 19 May / Mei 2011 Dagboek / Diary

Rekord pryse op Beesveiling en Boeredag


Bronrich Bonsmara en Barloworld Farms het onlangs ’n puik
Beesboeredag en Bonsmara Veiling te Ohrigstad aangebied.
Spog diere is by die nuwe vendusiekrale van Bronrich vertoon
en suksesvol op die veiling op 10 Mei verkoop.
Kopers het met trots puik, puik Bonsmara diere aangekoop teen
billike pryse.
Kopers kan werklik suksesvol gaan voortbou met die kwaliteit
wat hul by hierdie veiling aangekoop het.
Die hoogste prys vir die bulle was die van mnr. Les Schulze met
’n bedrag van R50 000.
Vroulike diere het ook top pryse behaal van R14 600 vir verse.
Die is gekoop deur mnr. Johan Hartzenberg van Lydenburg.
Geluk aan Bronrich Bonsmara en Barloworld Farms met ’n
puik aanbieding en puik fasiliteite. Die veilingsdatum vir Barloword Farms van Pelgrimsrus het hierdie spog-Bonsmara
volgende jaar is 10 Mei 2012. van mnr. Les Schulze gekoop by die veiling.

Bespreking van NAD vlakke


by laerskool vir alle ouers
Dr. Leon van Heerden het onderwysers onlangs toegespreek rondom die
belangrikheid om NAD vlakke in die liggaam reg te stel, en te handhaaf. Energie
Strykkwartet,
tekorte, veral NAD is 'n oorsaak van baie probleme: ADHD, ADD, slaapversteurings,
depressie, eetversteurings, moegheid, chroniese siektes, bloedsuiker versteurings, orrelis en koor
ens.
Dr. Van Heerden gaan hierdie inligting ook met ouers en kinders deel op Dinsdag 24
Mei 2011 om 18:00 in die Laerskoolsaal.
in klank
Wanneer : Sondag middag, 29 Mei

AVO Festival Wintervuurfees Open day of Cranbook


Waar: NG Moederkerk (die groot wit
kerk langs Pick & Pay)
Tyd: 3-uur
at Elmswood skuif na Property Projects at
Prys: R50 per kaartjie. Koop by Jan
Neethling 082 495 8638 of by Joubert
Apteek.
Spekbook River Estate Program:
6 Augustus on Friday 20 May Jan Neethling dirigeer ’n koor en
strykkwartet in bekende werke soos
Albinoni se Adagio vir strykers en
Cranbrook Property Projects invites orrel en Jesus Bron van al my vreugde
Die Laerskool Burgersfort skuif die you to an open day to view the recently van Bach word aangebied saam met
Wintervuurfees na 6 Augustus. launched show houses at the Handel se orrelkonsert “die Koekoek
Dit is nie meer op 30 Julie soos voorheen Spekboom River Estate. An elegant en die Nagtegaal”en Haydn se Kleine
geadverteer nie. Daar is nog baie staanplek free standing home surrounded by Orgel Messe vir Solis, koor, strykers en
vir stalletjies en die vorige reëlings geld nature. For more information phone orrel. Die soliste wat optree is Rene
steeds. Vir meer inligting skakel Anna of 084 403 2380. It will take place at Meinhardt (sopraan) en Susaan
Lorraine by 013 231 7609. Bronkhorst (orrel) en die strykers kom
Spekboom River Estate, Burgersfort
between 11:00 and 15:00 on Friday 20 van Gauteng.
May.

Isaac Thlapi
Kom Lydenburg toe, en gaan hier
in ons omgewing die mense bedien.
Sy program is as volg:
Thinus Rademeyer
21 Mei Aand Coromandel - Past. Johannes 083 699 4216
Oggend Thinus Rademeyer
22 Mei 10:00
Coromandel - Past. Johannes 083 699 4216
Middag Egbert Hiemstra
23 Mei 16:00 Watervalsrivier - Naranja Pakhuis 082 899 0094
Middag Org du Toit
24 Mei 16:00
Roosenekal Pad (15km) Volg aanwysings
082 651 2245
Oggend 08:30 Hoërskool Lydenburg
25 Mei Middag 14:00 Gemeentesaal - Huisbediendes
Jan Esterhuysen
Aand 18:00 Hoërskool Lydenburg 082 491 5018
Plan your dates and events and we will advertise it free of charge in our community diary. The 26 Mei Middag Gerhard Nel
Potloodspruit area 082 801 4346
diary of the
Plan yourHighlands
dates andPanorama
events and Newswehas always
will been it
advertise a comprehensive
free of chargedatabase
in our for 15:30
27 Mei Oggend Klipskool & Badfontein area Gerrie vd Merwe
everything
community diary. The diary of the Highlands Panorama News has always been a, or
that happens in this area. Email highlandspanorama@yahoo.com Aand 013 235 1248
michelleboshoff@yahoo.com
comprehensive database, fax fortheeverything
event info tothat
013 235 3076 orinwrite
happens thisit down
area.onEmail
a piece of 28 Mei Dag Badfontein area Gerrie vd Merwe
013 235 1248
paper and hand it in at our offices. Remember the golden rule of where, when, what and who Oggend Egbert Hiemstra
highlandspanorama@yahoo.com, or michelleboshoff@yahoo.com, fax the event 29 Mei Lewende Woord 082 899 0094
applies. Include all the relevant information and a contact person. 09:30
info to 013 235 3076 or write it down on a piece of paper and hand it in at our
~ Thank you Michelle Boshoff, editor.
offices. Remember
Beplan jul datums the golden
en funksies. Ons sal rule of where,
dit gratis in diewhen, what and whoadverteer.
gemeenskapsdagboek applies. Die
Include all the relevant information and a contact person.
dagboek van die Highlands Panorama Nuus was nog altyd ’n volledige databasis van alles
~ Thank
wat in you Michelle
die gemeenskap Boshoff, editor.
gebeur.
Epos of faks die funksies se inligting na highlandspanorama @yahoo.com , Vyf-dag-naweek voorspelling Wind: 9 km/u; Wolke:
Beplan jul datums en funksies.
michelleboshoff@yahoo.com of faks Ons
na 013sal235
dit gratis in die
3076. Dit kangemeenskapsdagboek
ook op ’n stukkie papier Gedeeltelik; Reën: Geen.
adverteer.
geskryf word en Die
by dagboek vaningehandig
ons kantore die Highlands
word. Panorama
Onthou die Nuus wasisnog
goue reël van altyd ’n
toepassing... Donderdag 19 Mei: Min temp: 8; Maks Sondag 22 Mei: Min
wie,volledige
wat, waardatabasis vanVerskaf
en wanneer. alles wat in die gemeenskap
asseblief gebeur.
al die relevante inligting en ’n kontakpersoon. ~ temp: 22; Wind: 5 km/u; Wolke: temp: 8; Maks temp: 23;
Epos of faks die funksies se inligting na highlandspanorama @yahoo.com, Gedeeltelik, Reen: 35% vir 10mm Wind: 12 km/u; Wolke:
michelleboshoff@yahoo.com of faks na 013 235 3076. Dit kan ook op ’n stukkie Vrydag 20 Mei: Min Gedeeltelik; Reën: Geen.
papier geskryf word en by ons kantore ingehandig word. Onthou die goue reël is temp: 8; Maks temp: 19;
van toepassing... wie, wat, waar en wanneer. Verskaf asseblief al die relevante Wind: 16 km/u; Wolke: Maandag 23 Mei: Geen data. Min temp:
inligting en ’n kontakpersoon. ~ Baie dankie Michelle Boshoff, redakteur. Gedeeltelik; Reën: Geen. 8; Maks temp: 23; Wind: 16 km/u;
Saterdag 21 Mei: Min Wolke: Gedeeltelik; Reën: Geen
temp: 6; Maks temp: 22;

Вам также может понравиться