Академический Документы
Профессиональный Документы
Культура Документы
s = {1, j, j, 1, j, 1, 1, j, j, 1, j, j, 1, 1, j,
1, 1, j, j, 1, j, 1, 1, 1, j, 1, j, 1, j, 1}
1) In die versender word bisse gekodeer met a tempo Rc = k/n = 1/3, beperkingslengte
K = 4, konvolusie-enkodeerde met die volgende generator-polinome: g1 = 82 ,
g2 = 132 , g3 = 112 . Die gekodeerde bisse word met QPSK gemoduleer (00 = 1,
01 = j, 11 = 1, 10 = j) en deur n AWGN kanaal gestuur. Gegee die
ontvangde, gekodeerde simboolsekwensie r soos hieronder, vind die meeswaarskynlike
ongekodeerde bissekwensie deur middle van die MLSE algoritme. [30]
2) n Tempo Rc = 10/20 lineere blokkode met pariteitsmatriks P soos hieronder gegee
word gebruik om n ongekodeerde bissekwensie te enkodeer. Die kodewoord word
gestuur en ontvang, en die kodewoord bissekwensie na deteksie word gegee as z
hieronder. Bepaal die posisie van die fout(e) en gebruik dit om die fout(e) te korregeer.
Wat was die oorspronklike ongekodeerde bissekwensie? [20]
6
Toon alle -berekeninge.
7
Toon alle - en roetekoste berekeninge.
8
Gebruik die dftmtx funksie om die Fourier matrik te genereer.
2
r = {0.61 j0.15, 0.25 j1.51, 0.58 j1.58, 0.98 + j0.29,
0.60 j0.62, 2.02 j0.60, 0.03 j0.50, 0.67 j1.00
1.48 + j0.17, 0.81 + j0.60, 0.46 j0.09, 1.03 + j0.14}
z = {0, 1, 0, 1, 1, 0, 0, 1, 0, 1, 1, 0, 1, 0, 0, 0, 1, 0, 0, 1}
1 1 1 0 1 0 1 1 1 0
0 0 1 0 1 1 0 0 0 0
0 1 1 1 0 1 0 1 1 1
1 0 1 1 0 1 0 0 1 1
0 1 0 0 0 1 0 1 0 1
P=
1 1 0 1 1 0 0 1 0 1
0 1 1 1 1 0 1 0 0 0
0 0 1 0 1 1 0 1 0 0
1 0 0 1 1 1 0 0 1 0
1 1 1 0 0 0 1 0 0 1
Agt gebruikers versend hul broninformasie op dieselfde frekwensie deur middle van CDMA.
Slegs vyf (gebruiker 2, 3, 4, 6 en 8) uit die moontlike agt gebruikers besig om te versend, waar
elke gebruiker n spreikode uit n Walsh-Hadamard matriks kies met sy eie ID (gebruiker 1
se ID is 1 en gebruiker 8 se ID is 8). Die ontvangde saamgestelde sekwensie word hieronder
gegee. Bereken die versende simboolsekwensie vir elke gebruiker as die spreidingswins G = 8
is.