Вы находитесь на странице: 1из 7

Vader Jakob

Father James
Children's Song
(Afrikaans)

Vader Jakob, Vader Jakob


Slaap jy nog,
Slaap jy nog
Hoor hoe lui die kerkklok,
Hoor hoe lui die kerkklok,
Ding dong del.
Ding dong del.
Children's Song
(English)

Father James, Father James


Are you still sleeping,
Are you still sleeping?
Do you hear the church bell ring?
Do you hear the church bell ring?
Ding dong del
Ding dong del.

Kierie Karool
Hey, Diddle, Diddle
Nursery Rhyme
(Afrikaans)

Kierie* Karool**
Die kat speel viool,
Die koei spring oor die maan
Die hondjie skater
oor hierdie flater***
En die bord en lepel
dans saam.
Nursery Rhyme
(English)
Hey diddle, diddle, little baboon,
The cat plays the fiddle,
The cow jumps over the moon,
The dog laughs out loud,
To see such fun***,
And the plate and the spoon
Dance together.

Tik-tik-tak, Tak-tak-tik, Tok!


Hickory, Dickory, Dock
Nursery Rhyme
(Afrikaans)

Tik-tik-tak, tak-tak-tik, tok!


Die muis spring op die klok;
Die klok slaan een,
O waar nou heen,
Tik-tik-tak, tak-tak-tik, tok.
Nursery Rhyme
(English)

Hickory, dickory, dock,


The mouse ran up the clock.
The clock struck one,
The mouse ran down.
Hickory, dickory, dock.

Lamtietie, Damtietie
Lamtietie, Damtietie
Lullaby
(Afrikaans)

Lamtietie damtietie doe-doe my liefstetjie


Moederhart rowertjie, dierbaarste diefstetjie
Luister hoe fluister die wind deur die boompetjie
heen en weer wieg hy hom al oor die stroompetjie
Doe-doe-doe blaretjie, slapenstyd nadertjie
Doe-doe-doe blommetjie, nag is aan kommetjie
So sing die windjie vir blaartjies en blommetjies.
Lullaby
(English)

Lamtie-tie damtie-tie hush my baby


Robber of your mother's heart, dearest thief
Listen to the wind whispering through the trees
It lulls the trees across the streamlet.

Go to sleep, all the leaves, time for sleep is coming


Go to sleep, all the flowers, night is coming
That is the song of the wind for all the leaves and flowers.

Al-rondomtalie
Rub-A-Dub-Dub
Nursery Rhyme
(Afrikaans)

Al-rondomtalie,
Drie mans in 'n balie;
Wie kan hul tog sien?
Die slagter, die bakker,
Die kersmaker-rakker;
Smyt hulle uit,
Hulle is te op en wakker.
Nursery Rhyme
(English)

Rub-a-dub-dub,
Three men in a tub,
And who do you think they be?
The butcher, the baker,
The candlestick maker,
They've all gone off
On a spree.

Wieg Nou My Baba


Rock-a-bye Baby
Lullaby
(Afrikaans)

Wieg nou my baba tussen takkies so sag!


Net maar die windjie hou oor jou wag,
Kyk wat gebeur as die takkies swaai,
Met baba en al sal die wiegie draai!
Lullaby
(English)

Rock-a-bye, baby, on the tree top,


When the wind blows the cradle will rock;
When the bough breaks the cradle will fall,
And down will come baby, cradle and all.

Rol Die Deeg


Roll The Dough
Clapping Rhyme
(Afrikaans)

Rol die deeg,


druk die deeg,
my liewe bakker!
Dit doen ek graag,
jou kleine rakker!
Druk dit en prik dit
met bo-op 'n B,
Bak dit vir my om
vir baba te gee.
Clapping Rhyme
(English)

Roll the dough,


Press the dough,
My dearest baker!
This I do gladly,
You little rascal!
Press this and prick this
With a B on top,
Bake this for me
To give to baby.

Hierdie Klein Varkie


This Little Piggy
Finger Play
(Afrikaans)

Hierdie klein varkie gaan na die mark;


Hierdie klein varkie bly tuis;
Hierdie een het heerlik gesmul;
Hierdie een is vreeslik gekul;
Hierdie klein varkie huil
Wa, wa, wa!
Tot by sy huis.
Finger Play
(English)

This little piggy went to market,


This little piggy stayed home,
This little piggy had roast beef,
This little piggy had none,
And this little piggy cried,
"Wee, wee, wee."
All the way home.

Maandag se Kindjie
Monday's Child
Nursery Rhyme
(Afrikaans)

Maandag se kindjie is wonderskoon,


In Dinsdag se kindjie sal grasie woon,
Woensdag se kindjie is altyd bly,
Donderdag se kindjie sal alles kry,
Vrydag se kindjie is lief dog sterk,
Saterdag se kindjie sal altyd werk...
En 'kindjie gebore op Sabbatdag
Is vol wysheid of hy werk of lag.
Nursery Rhyme
(English)

Monday's child is fair of face,


Tuesday's child is full of grace,
Wednesday's child is full of woe,
Thursday's child has far to go,
Friday's child is loving and giving,
Saturday's child works hard for his living,
& the child that is born on the Sabbath day
Is bonny and blithe, and good and gay

1. 1. Trein ry #1. Train Ride

Sakke, pakke Chooker-Chooker sout en peper; Salt and Pepper gee my stoom Give me steam dan loop
ek beter Then I'll drive better

1. 2. Biblioteek Reëls (translation under) (translasie onder)

moenie eet nie moenie drink nie moenie gesels of skree nie

moenie vloek nie moenie spoeg nie moenie spring of huppel nie moenie sing of dans nie moenie speel
nie

moenie rook nie moenie stamp of stoot nie moenie hoes of nies nie

geen troeteldiere toegelaat

en die laaste goue reël: moenie hardop lees nie

1. 2. Library Rules

No eating No drinking No Talking Or Shouting

No Swearing No Spitting No Hopping Or Skipping

No Smoking No Smirking No Pushing Or Shoving

No Coughing No Sneezing No Sniffling Or Wheezing

No Pets and No Petting No Singing Or Dancing

No Doodling Canoodling Or Fooling Around

And The Last Golden Rule No Reading Aloud

HANSIE SLIM
Woorde: A.D.E. GUTSCHE: Vers 1; P. MCLACHLAN: Vers 2
Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT

Hansie slim, berg wil klim, gaan die wye wêreld in.
Stok en hoed pas hom goed, hy is vol van moed.
Maar sy ma wil hom gaan haal, Hans het dalkies al verdwaal!
Moeder sug, so bedug: "Hansie kom tog t'rug".

Hansie swoeg, baie moeg, hoog geklim, dit is genoeg!


Omdraai nou, 'k sê vir jou, bergklim nie weer gou!
Tuis smeer ma die salfies aan, Hans voel gou weer pure man!
Eerste keer, les geleer, eendag weer probeer!

Вам также может понравиться