Moeilikheid Blou In Die Blom?
Sommer so skielik een bloumôre staan hy, saam met die helder sonskyn, voor jou deur... Jy kyk en jy kyk weer. Ja wragtag, dit is hý, gestewel en gespoor kompleet met naam en van, Nuwejaar 2020. Kyk, jy het hom so half en half verwag, maar so gou? Ek